Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shells on the Beach

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaway-rylaan 55, Kinibaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6007, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Shells on the Beach is aan die seefront in die kusdorpie Kinibaai in Gqeberha (Port Elizabeth) geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf. Die woonstelle is in 'n rustige omgewing in 'n tuin geleë met die klipperige skulpstrand van Kinibaai op sy drumpel.

Gaste het 'n keuse tussen 3 woonstelle, met privaat ingange, gebaseer op hul vakansiebehoeftes. Die eenhede beskik oor gemaklike beddens, leefareas, kombuisies en balkonne met see-uitsigte. The Shell is 'n oopplan-babywoonstel met slaapplek vir 2 gaste, terwyl The Waves and The Beach 2 volwassenes en 1 kind kan akkommodeer.

Alle eenhede is toegerus met diefwering en ander veiligheidskenmerke. Gaste het direkte toegang tot die strand en toegang tot braaigeriewe, WiFi en parkeerplek in die oprit van die eiendom. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 14 resensies

Uitstekend

Netheid
4.6
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Nadia T
Gesin met tieners
5.0
Relaxing and tranquil. Location is stunning with a breathtaking view of the ocean from the patio. Tranquil and peaceful surroundings ma...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Zandalee S
Gesin met klein kinders
5.0
Gemaklik gebly, met my man en dogtertjie van 7. Verskriklik lekker gebly! Die uitsig is iets wat mens nie in woorde kan beskryf nie!
Des 2024
Christine C
Saam met lewensmaat
5.0
Most wonderful accommodation! A home away from home just better! It was the best weekend I've had in a very long time. Amazing view, ve...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Cailie H
Gesin met klein kinders
5.0
Lovely! The accommodation is a lot more spacious than the pictures indicate and we were extremely comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Liesl M
4.8
Rustige ontspanning. Goed vir die siel. Het baie lekker gebly. Sal beslis graag weer daar wil tuisgaan. Die uitsig is fantasties. As dit bietjie goedk...
Sien meer
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Elmarie Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 14

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Seaway-rylaan 55, Kinibaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6007, Oos-Kaap
  • Gaste dink Shells on the Beach het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seaway-rylaan 55, Kinibaai, Gqeberha (Port Elizabeth), 6007, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA78b1e123d2cca182bac5a78c14f8953c7e27f38e5e2e168e27601faca48b8e39cd3a2368b008d15331a00728ba616a13e4e0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 3) 14 5 1 5 55 Seaway Drive Kini Bay 6007 Oos-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.019243929637 25.373358971793

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang