Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shelley's Guest House

Gastehuis
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisherstraat 5, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Vanaf R600 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Welkom by Shelley's Guest House, wat 'n huislike gastehuis is wat 'n perfekte kombinasie van hartlike gasvryheid, privaatheid en gerief bied. Die gastehuis is ideaal geleë in 'n veilige en stil woonbuurt in die hartjie van Bethlehem in die Oos-Vrystaat. Met pragtige Clarens minder as 30 minute weg en gerieflik naby Lesotho, en toeganklik vanaf al die hooftoegangspaaie na Bethlehem, is Shelley's Guest House die ideale ligging vir sakereisigers en vakansiegangers.

Verblyf word gebied in 'n dubbel- en 'n gesinskamer, elk met hul eie en suite-badkamer. Elke kamer het 'n klein kombuisie met 'n yskassie, en 'n mikrogolfoond, en tee- en koffiemaakgeriewe, asook 'n TV met 'n verskeidenheid DStv-kanale, en gratis WiFi. Elke kamer het sy eie privaat ingang.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 139 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.8
Gaste se hoogtepunte
Magriet P
5.0
Ons 4 sussies se saamkuier sal altyd in ons harte bewaar bly. Shelley het ons so gasvry ontvang. Sal haar altyd onthou daarvoor.
Feb 2025
Hester V
Saam met lewensmaat
5.0
Baie dankie vir 'n lekker naweek! Dit was baie privaat en stil in die omgewing. Ons het lekker gebly! Die verblyf was skoon en netjies. Maklik bereikb...
Sien meer
Feb 2025
Anita O
Gesin met tieners
5.0
Top klas verblyf. Altyd rustig, skoon en netjies en hulle ontvang mens met vriendelikheid! Al 3de keer wat ons hier gebly het. My kinders vra elke kee...
Sien meer
Feb 2025
Corinne D
Gesin met tieners
5.0
Uistekende verblyf, met liefde en besorgdheid vir gaste. Baie netjies. Shelly is 'n uitstekende gasvrou, besorgd oor haar gaste en hulle gemak, altyd ...
Sien meer
Feb 2025
Junaid S
Saam met vriende
5.0
Perfect, quite peaceful. Welcoming. Excellent accommodation. Warm welcome and cosy place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Shelley Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 139

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Fisherstraat 5, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
  • Gaste dink Shelley's Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 600
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Fisherstraat 5, Jordania, Bethlehem, 9701, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3cb1162694dca2207f009181ae054c3e8191f476920b7ebadb613b4c638c283c6eb538c377af421938fa820502c3d46c21c0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R600 per nag (plek vir 2) 139 5 1 5 5 Fisher Street Jordania 9701 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.24543 28.313774

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang