Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shelley Point TF22

Resensies

4.3/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.3
Diens
4.2
Veiligheid
4.6
Christa L
Lang verblyf Saam met lewensmaat
3.4
Jan 2024

Lekker ontspanne tyd beleef. Geen skoonmaak dienste soos in e-pos aangedui nie. Huis skoonmaak benodig. Beddegoed moet vervang word. Party stukkend en lakens te groot vir die bed. Buiteligte werk nie en baie gloeilampe buitewerking.

Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Lucio V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Okt 2023

Fantastiese naweek. Die plek was baie skoon en netjies. Daar was alles wat ons nodig gehad het. Niemand het ons kom pla nie. Dis op 'n veilige plek geleë.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Joseph L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Aug 2023

Fantasties en aangenaam. Huis was baie netjies. Die stilte was soos voedsel vir die siel en die kuier was genotvol.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Kershnee V
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Apr 2023

Very enjoyable experience. The house is beautiful, very safe, and quiet, the house is basically sound proof which is awesome and the indoor braai is very convenient.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Alvita L
Kort verblyf Saam met vriende
5.0
Mrt 2023

Dit was verskriklik mooi. See is stapafstand. Potte en panne bietjie oud. Makeer rasper. Alle ander items was beskikbaar en baie gerieflik.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Paul Clinton C
Kort verblyf Saam met vriende
4.6
Jan 2023

Kuier was aangenaam. Kuier was aangenaam. Strande binne stapafstand. Veilige plek.

Netheid
3.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Moira C
Kort verblyf Saam met vriende
4.4
Mei 2023

Very comfortable stay. House was very nicely equipt. got awesome service from the agent.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Merilene L
Kort verblyf Gesin met tieners
4.0
Okt 2023

Dit was aangenaam om daar te wees. Mense daar rond is baie vriendelik. Sal enige tyd weer gaan. Ons voel veilig daar. Die plek is baie mooi. Die ontvangs was baie goed.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Elista L
Kort verblyf Saam met vriende
3.8
Aug 2023

Beautiful house, very nice. However, the needed necessities were not there. Not all cutlery was available. Beds upstairs not really comfortable. No loadshedding lights available which I felt was a big disappointment. Although we knew that the house had cleaning services, it's just normal to clean a bit over the weekend ourselves. WiFi would've also been great! At the end of the day, it should be comfortable for the client and this criteria was not met.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
3.0
Diens
3.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
5.0

Anca P
Kort verblyf
3.8
Mei 2023

Lekker plek, goeie sekuriteit en goed toegerus. Aandag moet gegee word aan 'n paar items wat aangedui word, maar nie werkend of beskikbaar was nie. DSTV het nie gewerk nie. Mikrogolf was beskikbaar, maar het nie warm gemaak nie. Boonste badkamer het nie water gehad nie. Verder was daar nie klagtes nie en het ons die bly in julle plekkie geniet al was die besoek aan St. Helenabaai onder slegte omstandighede. Foute gerapporteer aan agent en hopelik sal eienaar daaraan aandag gee.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
3.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.3/5

George Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 34

Op LekkeSlaap 12 jaar

Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 440
per nag (plek vir 9)
Vanaf R1 800
R 1 800 R 1 440
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 12:00
  • Adres: The Fountainssingel, Shelley Point, St. Helenabaai, 7390, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5e1154c9bd9b05fa063b4b7a9c5acdc17347fb8868a9c3f84714fb0e69f54a8f2d6698363be3a22bdfc96b8c2cbb9bbff6a5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R1 800 nouVanaf R1 440 per nag (plek vir 9) 34 5 1 5 The Fountains Crescent Shelley Point 7390 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 12:00 -32.706129573297 17.970992891083

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang