Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sharon's Place

Selfsorg
Langtermynverblyf-aanbod 20% af

Kry 20% af vir verblyf wat 5 nagte of langer is. Hierdie aanbod is altyd geldig.

  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoral-weg 47, Balmoral Heights 61, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 R1 760 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Sharon's Place is 'n selfsorgwoonstel in die veilige Balmoral Heights-kompleks in Blouberg. Die kompleks is gerieflik naby Bloubergstrand geleë, wat dit 'n ideale opsie maak vir strandgangers en diegene wat die besienswaardighede aan die kus wil geniet.

Dié bekoorlike woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers wat elk met 'n dubbelbed ingerig is. Hulle deel die gebruik van 'n badkamer wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, stoof, oond, lugbraaier, mikrogolf, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe, en beskik oor 'n wasmasjien vir gaste se gerief. Daar is 'n etenstafel met sitplek vir 4 wat verder strek na die sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n TV gemeubileer is.

Die skuifdeure maak oop op die balkon met buitesitplek en braaigeriewe. Verder het gaste toegang tot ander geriewe wat die kompleks bied, wat 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek insluit.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Uitstekend

Netheid
4.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Sharon Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Balmoral-weg 47, Balmoral Heights 61, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sharon's Place het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 760
per nag (plek vir 4)
Vanaf R2 200
R 2 200 R 1 760
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Balmoral-weg 47, Balmoral Heights 61, Bloubergstrand, 7441, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA8d0e120d538caeea9fe4d1ea1526a68e09f46fc870548e2c4a3fd9ac5953ea3629748c8e4acdaa5ea17dbd87c9c707a4135f?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 200 nouVanaf R1 760 per nag (plek vir 4) 1 5 1 5 47 Balmoral Road Balmoral Heights 7441 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -33.806774476424 18.470720753818

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang