Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Shammah

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethanie-straat 45, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Vanaf R649 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Shammah is 'n selfsorgwoonstel met 'n privaat ingang op die eienaar se eiendom in Durbanville, Kaapstad. Hierdie eenheid is 'n ideale keuse vir sakereisigers of vakansiegangers wat op soek is na gerieflike verblyf.

Dié woonstel het slaapplek vir tot 2 gaste in 1 slaapkamer en 1 badkamer. Die oopplan-kamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet.

Die kamer het 'n kombuisie wat toegerus is met 'n yskassie, tweeplaatstoof, mikrogolf, eetgerei en breekware, en tee- en koffiemaakgeriewe. Die kamer is ook ingerig met 'n etenstafel, 'n rusbank, 'n slim-TV met DStv en 'n lugversorger. Toegang tot Wi-Fi is ook beskikbaar.

Gaste het toegang tot 'n privaat, skaduryke dek met buitemeubels, 'n mini-putt-putt-area, 'n buitebraai en veilige parkeerplek van die straat af. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos winkels en restaurante.

Kamer-opset

1 Leefarea 1 Badkamer

Leefarea

2

1 x Koninggrootte-bed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Lugversorging
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.6
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Juanita S
Saam met lewensmaat
5.0
Ons gasvrou, Portia was baie vriendelik. Goed toegeruste akkommodasie. Heerlik gebly, dankie.
Feb 2025
Simon S
Besigheidsreis
5.0
Lieflike akkommodasie. Die eenheid was netjies en die eienaar baie gasvry. Ek het baie lekker gebly.
Feb 2025
Kobi P
5.0
Die gasvrou het uit haar pad gegaan om ons gemaklik te laat voel. Pragtig, veilig, skoon.
Feb 2025
Johannes N
5.0
Goeie opsie in Durbanville omgewing. Mooi netjiese, skoon plek. Oulike en behulpsame gasvrou.
Jan 2025
Jp B
Saam met lewensmaat
5.0
Perfek, veilig en meer as genoeg! Ons het werklik lekker gebly. Dit is sentraal geleë, met vinnige en maklike toegang tot al die noodsaaklike plekke. ...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Portia Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 17

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Bethanie-straat 45, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
  • Gaste dink Shammah het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 649
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 649
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Bethanie-straat 45, Durbanville, 7550, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA216d1bcc9d4157a96bf14efe96b1997643b3fb2eac56bebf18ad82a3cc22c5f835028c3aecbe953680cc5d52eed1bf30d118?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R649 per nag (plek vir 2) 17 5 1 5 45 Bethanie Street Durbanville 7550 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -33.844296377673 18.659656020811

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang