Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seventeen Lillies

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lille-straat 17, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Seventeen Lillies is in die hartjie van die bekende prentjiemooi dorpie Paarl in die Wes-Kaapse Wynlande geleë en bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n rustige omgewing.

Verblyf word gebied in 4 selfsorgkamers met en suite-badkamers. Elke kamer is toegerus met 'n kombuisie met 'n yskassie, mikrogolfoond, 'n wasmasjien en eetgerei, 'n TV met DStv, 'n kluis, sonkrag-warmwater en 'n en suite-badkamer met 'n stort. Wit perkallinne en handdoeke word voorsien. Gaste het toegang tot braaigeriewe, veilige parkeerplek van die straat af en 'n swembad.

Seventeen Lillies is gerieflik geleë naby 'n aantal restaurante, wynplase, historiese geboue, winkels en gholfbane. Die N1 en Hoofstraat, Paarl is maklik bereikbaar. Besienswaardighede naby sluit die Taalmonument, Paarlberg Plaaslike Natuurreservaat, Fairview Wine and Cheese, Boschenmeer Gholfbaan, Pearl Valley Gholfbaan en Paarl Mall Winkelsentrum in. Die dorpe Franschhoek en Stellenbosch is 30 minute weg, en Kaapstad Internasionale Lughawe is 35 minute weg. Die dorpie Paarl is die grootste dorp in die Kaapse Wynlande en is bekend vir sy natuurskoon plattelandse skoonheid, uitstekende wynkelders, nuwerwets koffiewinkels, ongelooflike argitektuur en vrugteverbouing-erfenis.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 35 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Janhendrik O
Saam met vriende
5.0
Dit was 'n wonderlike oornag gewees! Baie vriendelike ontvangs gehad, heerlike ete. Dit was 'n wonderlike oornag gewees! Baie vriendelike ontvangs geh...
Sien meer
Feb 2025
Wendy K
5.0
Felt safe and happy with all the facilities in the room. Parking behind gates. Room serviced daily.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Ingrid J
5.0
Ruim, skoon en netjies. Baie lekker gebly. Die kamers is baie netjies en skoon.
Des 2024
Theo T
5.0
My stay was very pleasant. Marie made me feel welcome. My stay was very pleasant. Marie made me feel welcome. The room had everything I...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jul 2024
Arrie L
5.0
Fantasties Aangenaam en sekerlik my volgende verblyf-bestemming.
Feb 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.7/5

Mare Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 35

Op LekkeSlaap 11 jaar

Ligging

  • Lille-straat 17, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seventeen Lillies het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 440
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 440
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Lille-straat 17, Courtrai, Paarl, 7646, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAATGgzDR8ZoaZNMk1MY9FB3a8iCXYwTuJapeuAhOmdJ2GaTRB2Qt?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 440 per nag, vir 2 mense 35 5 1 5 17 lille street courtrai 7646 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -33.771446579075 18.95314604044

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang