Sep se Plek
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Dauphine-plaas, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Vanaf R1 550 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Sep se Plek is op La Dauphine-plaas in die bekoorlike dorpie Franschhoek in die Kaapse Wynlande geleë. Besienswaardighede in die omgewing sluit Franschhoek Motor Museum, Franschhoek Wynlandgoedere, Hugenote Monument en Pearl Valley Gholfbaan in.
Die verblyf beskik oor 3 selfsorg-eenhede met slaapplek vir 4 gaste. Huisie 1 beskik oor 2 slaapkamers wat met 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens ingerig is, en suite-badkamers met 'n stort en volledig toegeruste kombuis. Huisie 2 is 'n 2-slaapkamer-eenheid met 'n dubbelbed en 2 enkelbeddens, 1 aparte badkamer met 'n stort en 'n volledig toegeruste kombuis. Huis 3 is 'n 2-slaapkamer-eenheid wat toegerus is met 'n koningingrootte-bed en 2 enkelbeddens, 1 aparte badkamer met 'n bad en stort, en volledig toegeruste kombuis.
Die kombuise is toegerus met 'n yskas, mikrogolf en 'n oondjie met 'n tweeplaatstoof. Geriewe in die eenhede sluit 'n TV, DStv, WiFi en braai-area in. Bykomende geriewe sluit 'n gemeenskaplike swembad en veilige parkeerplek op die perseel in.
Doendinge in die area sluit swem, voetslaan, wynproe, bergfietsry, gholf in.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.7/5
Suzaan Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 137
Op LekkeSlaap 8 jaar
Ligging
- La Dauphine-plaas, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap
- Gaste dink Sep se Plek het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 12 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: La Dauphine-plaas, Franschhoek, 7690, Wes-Kaap