Trendy New York Style Apartment 703
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat, Sentinel Apartments 703, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Vanaf R1 100 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Trendy New York Style Apartment 703 is geleë in 'n 17 verdieping hoë gebou, geleë op die hoek van Leeuwen en Bree straat in Kaapstad. Die gebou bied kontemporêre argitektoniese ontwerp met oorgenoeg parkeerplek.
Die oopplan-woonstel beskik oor 'n kombuis, sitarea en 'n koninggrootte-bed. Die badkamer is apart en beskik oor 'n stort en 'n toilet.
The Sentinel Apartments bied gerieflike luukse verblyf met gratis WiFi, 'n swembad, Concierge en New York Style Living in die hartjie van die Kaapstadse sakekern.
Daar is 'n draagbare lugversorgingseenheid wat verhitting en verkoeling bied vir 'n gemakliker verblyf gedurende die somer of winter. Hierdie eenheid beskik oor 'n Romeo & Juliet-balkon.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koninggrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Anna & Bertus Geverifieer
Eiendomme 63
Resensies 80
Op LekkeSlaap 9 jaar
Ligging
- Loopstraat, Sentinel Apartments 703, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap
- Gaste dink Trendy New York Style Apartment 703 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Loopstraat, Sentinel Apartments 703, Kaapstad, 8000, Wes-Kaap