Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeplaas Guest House

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 42 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.5
Veiligheid
4.7
Marina N
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

The best ever. Top 10. They were busy with painting etc. but still offer the best service.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marinda T
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Baie rustig. Baie lekker. Smaakvol en mooi kamers. Baie mooi uitsig oor die see. Lekker gekuier en lekker geslaap. Sal dit vir almal aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Janine V
1 nag Saam met vriende
5.0
Aug 2024

Ervaring wat wonderlik was. Fantasties lekker gebou met die mooiste uitsig. 'n Fantastiese belewenis. Sal beslis weer daar oorslaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Consumer Credit Care Vat 4210250249 J
1 nag Saam met lewensmaat
4.8
Feb 2025

Lekker gebly. Ja, daar is net 'n aircon in die kamer wat ons gebly het nie.

Netheid
5.0
Diens
4.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Henk T
1 nag Saam met lewensmaat
3.8
Mrt 2025

Oulike bubble ondervinding. Die bubble huis was verskriklik lekker om in te bly, want dit is 'n nuwe ervaring. Die bubble is goed ingerig en met die mooiste uitsig. Dit sou egter baie nice gewees het as daar 'n klein tafel met spieel in die bubble kon wees sodat my vrou haar make-up en hare daar kan doen. Die badkamer skeef af teen die bubble en is regtig nie lekker ingerig nie. My vrou het gebad en ek het geshower. Met ander woorde, toe sy haar hare en make-up moet doen, het sy op die nat vloer moes staan waar ek geshower het. Die shower maak ook die badkamer matjies nat, want die badkamer is regtig net te klein. Dan het ons vroeg die oggend 'n probleem gehad met die zip van die bubble, maar die WhatsApp persoon is onbereikbaar en niemand op die perseel nie. Dalk kan julle dink aan 'n nagwag wat mense darem veilig kan vergesel tot by die kamer as jy laat van aandete af kom en help met probleme deur die nag by die kamers. Verder het ons baie lekker gebly.

Netheid
4.0
Diens
3.0
Ligging
5.0
Veiligheid
3.0
Waarde vir geld
4.0

Anja O
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Jun 2024

Ongelooflik. Absoluut ongelooflik!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois K
Kort verblyf Besigheidsreis
5.0
Jun 2024

Magnificent! I am a regular guest, and as always, enjoyed it!

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Marista L
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Ons het baie lekker gebly. Was vir seker die moeite werd. Dit was heerlik. Sal beslis dit aanbeveel.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Samantha V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Mei 2024

Pragtige kamer met asemrowende seeuitsig. Ons het elke oomblik daar geniet. Sal definitief weer teruggaan.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Malinda R
1 nag Saam met lewensmaat
5.0
Mrt 2024

Rustig, mooi en lekker. Dit was so lekker. Sal enige tyd weer daar slaap.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Surine Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 42

Op LekkeSlaap 6 jaar

Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag (plek vir 2)
Vanaf
R 1 850
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 26 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Erf 60, Ottosrust, Grootbrakrivier, 6525, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3eebc817e5835b4d975b7df04c1fbeda66b20933340245e43a912f90698bf04c6500c8b06fa475769444493a66477e1ae172?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag (plek vir 2) 42 5 1 5 Plot 60 Ottosrust 6525 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-17:00 11:00 -34.065845 22.2021805

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang