Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seeperdjie

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nommer 10, Derde Draai, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Vanaf R650 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Seeperdjie is in Jacobsbaai geleë en is ideaal vir gaste wat op soek is na oornagverblyf langs die Weskus.

Dié kamer het slaapplek vir 2 gaste en is ingerig met 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die badkamer is toegerus met 'n stort, toilet en 'n wasbak.

Hierdie kamer bied gaste tee- en koffiemaakgeriewe, 'n yskas en mikrogolfoond. Vir gaste se vermaak is 'n platskerm-TV beskikbaar, wat geaktiveer is met basiese DStv EasyView, Showmax, Netflix, Prime Video en YouTube-kanale. Gaste het toegang tot Wi-Fi.

Die verblyf is omhein en bied gaste toegang tot 'n privaat ingang, asook onderdakparkeerplek. Seeperdjie is naby die Jacobsbaai-strand geleë waar gaste die rotspoele en 'n verskeidenheid doendinge in die area kan verken.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Loraine C
Saam met vriende
5.0
Heerlike verblyf in die mooie Jakobsbaai! Die gasheer was baie behulpsaam en het uit sy pad gegaan om ons verblyf lekker te maak. Dankie!
Feb 2025
Madelaine S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie skoon en netjiese plekkie, sal definitief aanbeveel. Baie lekker gebly, stil en rustige atmosfeer.
Feb 2025
Elsie M
Saam met lewensmaat
5.0
Goeie diens en baie netjies. Dit was fantasties!
Feb 2025
Jo-mari M
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte wegbreuk in stilte met seelug vir ontbyt . Baie gerieflik, netjies en veilig vir diere.
Feb 2025
Brigette M
5.0
Fantastic. Dit was baie rustig. Gasheer was baie behulpsaam. Plekkie is netjies en skoon. Veiligheid was uitstekend. Sal definitief weer gaan.
Jan 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ben Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Nommer 10, Derde Draai, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seeperdjie het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 650
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders onder 12
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Nommer 10, Derde Draai, Jacobsbaai, 7380, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA9b8729538ec2e285475f9e0dd55924630620eb43c27850e95446128c461b24943b315fa2638922fda3ea0220d697c05131d7?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R650 per nag (plek vir 2) 48 5 1 5 no 10, Third Turn Jacobsbaai 7380 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -32.968575235884 17.890753588361

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang