Seboa's Self-catering Accommodation
Beskrywing
Dié woonstel het slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer, 1 badkamer, 'n kombuis en leefarea. Die slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens wat op versoek in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskas, mikrogolfoond, stoof, broodrooster en tee- en koffiemaakgeriewe. Die leefarea beskik oor 'n platskerm-TV en slaapbank.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Meld asseblief enige skade so gou as moontlik aan sodat die herstel daarvan gereël kan word sonder om jou verblyf te ontrief.
Rook is verbode binne die huis. Jy is welkom om buite voor die huis te rook en die sigaretstompies in die asbak buite te plaas.
Neem asseblief ons bure in ag. Ons versoek jou vriendelik om vanaf 21:00 saans stiller te raak.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié woonstel het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamers het elk 2 enkelbeddens. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n yskassie, mikrogolf, stoof en oond. Die leefarea beskik oor 'n platskerm-TV.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
1 x Kindermatras vir 1
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Meld asseblief enige skade so gou as moontlik aan sodat die herstel daarvan gereël kan word sonder om jou verblyf te ontrief.
Rook is verbode binne die huis. Jy is welkom om buite voor die huis te rook en die sigaretstompies in die asbak buite te plaas.
Neem asseblief ons bure in ag. Ons versoek jou vriendelik om vanaf 21:00 saans stiller te raak.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
Beskrywing
Dié eenheid het slaapplek vir 8 gaste en beskik oor 4 slaapkamers met en suite-badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers is elk ingerig met 2 enkelbeddens en het hul eie en suite-badkamers met 'n stort, toilet en wasbak. Die vierde slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, bad, toilet en wasbak. Die kombuis is goed toegerus vir selfsorg met 'n stoof, oond, mikrogolf, yskas, en tee- en koffiemaakgeriewe, en sluit 'n ontbyttoonbank met stoele in. Die leefarea beskik oor 'n platskerm-TV. Die huis het 'n ingeboude kroeg en binnebraaigeriewe. Die area is veilig en privaat.
Oorsig van kamer/eenheid
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Tariewe
Meer foto's van kamer/eenheid
Dít is wat jy hier sal kry
Gewild
Badkamer
Buitelug
Kombuis & eetkamer
Parkeerplek & toegang
Slaapkamer & wassery
Temperatuurbeheer
Vermaak
Prys sluit in
Selfsorg.
Huisreëls
Meld asseblief enige skade so gou as moontlik aan sodat die herstel daarvan gereël kan word sonder om jou verblyf te ontrief.
Rook is verbode binne die huis. Jy is welkom om buite voor die huis te rook en die sigaretstompies in die asbak buite te plaas.
Neem asseblief ons bure in ag. Ons versoek jou vriendelik om vanaf 21:00 saans stiller te raak.
Kansellasiebeleid
Meer as 1 maand voor die inkloktyd | 50%van die deposito word terugbetaal |
Meer as 2 weke voor die inkloktyd | 25%van die deposito word terugbetaal |
Minder as 2 weke voor die inkloktyd | 0%van die deposito word terugbetaal |
- Kapasiteit: 15 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Kameeldoringstraat, Ocean View, Swakopmund, 0000, Erongo
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang