Seascape Cottage
Kry 20% af op alle besprekings wat 2 dae of minder voor jou verblyf gemaak word. Hierdie aanbod is altyd geldig.
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Bakoond Close, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
-
Vanaf
R3 600R2 880 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Seascape Cottage is 'n lieflike selfsorgvakansiehuis wat in die kusdorpie Yzerfontein geleë is. Met sy rustige omgewing in hierdie rustige dorp, kan vriende en familie 'n vakansie gevul met ontspanning geniet.
Die huis het slaapplek vir tot 6 gaste en beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Twee van die slaapkamers is elk toegerus met 'n koningingrootte-bed en albei het toegang tot hul eie en suite-badkamers wat toegerus is met 'n stort, wasbak en toilet. Die derde slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer het 'n bad, stort, wasbak en toilet. Linne, bad- en swemhanddoeke word voorsien.
Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. 'n Skottelgoedwasser, wasmasjien en tuimeldroër is beskikbaar vir ekstra gerief. Die sitkamer is ingerig met gemaklike sitplek, 'n kaggel en 'n TV. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.
Gaste kan 'n binnebraai-area met sitplek en 'n etenstafel geniet. Parkeerplek van die straat af is beskikbaar op die oprit van die perseel. Hierdie eiendom is naby die strand en plaaslike winkels en restaurante. Darling is ongeveer 25,8 km weg.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Toilet
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 13 Bakoond Close, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Yzerfontein Weskus Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13 Bakoond Close, Yzerfontein, 7351, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang