Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seascape Cottage

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seascape-plaas, Clarence-weg, 6 km vanaf Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seascape Cottage bied gerieflike selfsorgverblyf in 'n unieke privaat kothuis net 'n paar meter van die see af. Die afgesonderde kothuis is op 'n klein plaas, bedek met fynbos, en spog met manjifieke see-uitsigte. Die kothuis is 7 km vanaf Kleinmond en 6 km vanaf Bettysbaai geleë.

Die kothuis het slaapplek vir 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 2 enkelbeddens, die tweede slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed. Die badkamer is toegerus met 'n stort.

Die kothuis beskik oor 'n kombuis en 'n oopplan-sitkamer en -eetarea. Die kombuis is toegerus vir selfsorg met 'n yskas, 'n oond en stoof, en 'n mikrogolfoond. Die sitkamer het 'n kaggel en die eetarea lei na 'n patio met buitemeubels.

Gaste kan ononderbroke panoramiese uitsigte oor die berg en die see geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Volledige kombuis

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Naomi K
Saam met vriende
5.0
Wonderful peaceful stay. We loved our stay at this beautiful, peaceful house. It was very comfortable and even better than the pictures...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Liesl V
Gesin met klein kinders
5.0
Absoluut idillies! Seascape Cottage is seker een van die heel mooiste plekke waar ons al was! Alles was perfek! Die huisie is baie oulik en het als wa...
Sien meer
Jan 2025
Louise B
Saam met lewensmaat
5.0
Onvergeetlik lekker. Ons verblyf was fantasties lekker, dankie!
Nov 2024
Edna A
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het so lekker gebly. Alles en nog meer om dit onvergeetlik te maak. Die mooiste plek ooit! Mooiste uitsigte van die see en die berge. Kos vir jou ...
Sien meer
Okt 2024
William N
Saam met lewensmaat
5.0
Lovely. Wonderful setting, thanks.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Ferreira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Seascape-plaas, Clarence-weg, 6 km vanaf Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seascape Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 3 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Seascape-plaas, Clarence-weg, 6 km vanaf Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA21d2c2e8d4ea1323b23af9ed46663c7c03aa7577ebe2471ef3d8c0250c56fef8c0a388d44ee3bdde82b647a3a1568b6a1aec?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 500 per nag (plek vir 4) 28 5 1 5 Seascape Farm Clarence Drive 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.357856467655 18.976243040511

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang