Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Seascape

  • Soos Gesien op Instagram
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shelter-weg 2078, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Seascape is 'n lieflike selfsorgkothuis aan die see vir 4 mense in Bettysbaai, en 'n sanderige paadjie bied maklike toegang tot die Silversands-strand.

Die kothuis is in die fynbos geleë wat privaatheid vanaf die hoofhuis bied, en beskik oor 2 slaapkamers en 'n badkamer. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed, en die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens wat in 'n koninggrootte-bed omskep kan word. Die eenheid het ook 'n slaaphoekie met 'n driekwartbed matras vir 'n ouer kind wat deur 'n klein stel trappe bereik word. Die kamers deel die gebruik van 'n badkamer met 'n stort en gerieflikheidshalwe word linne en badhanddoeke voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n gasstoof en oond, 'n mikrogolfoond en 'n yskas, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en etes kan by die etenstafel onder die prieel op die stoep geniet word.

Gaste kan ontspan in die sitkamer wat uitloop op die onderdakstoep wat oor die see uitkyk en toegerus is met gasbraaigeriewe.

Veilige parkeerplek word agter 'n hek langs die kothuis voorsien. Die hoofhuis se oprit loop langs die kothuis maar benadeel nie die privaatheid van die kothuis nie. Gratis WiFi is beskikbaar en die kothuis is toegerus met 'n alarmstelsel.

Bettysbaai bied verskeie doendinge soos sandplankry, swem, branderplankry, stap- en voetslaanroetes, asook verskeie restaurante. Gaste kan ook die Harold Porter Botaniese Tuin of die pikkewynkolonie by Stony Point besoek.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 17 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Jamie A
Saam met lewensmaat
5.0
Peaceful, very beautiful place to connect with your loved ones. Amazing place! Would definitely recommend this place 10 out of 10.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Kevin O
Saam met lewensmaat
5.0
Perfect. Great place to stay for a weekend away.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sep 2024
Marele L
Saam met lewensmaat
5.0
Heel beste uitsig in die hele Betties Baai! If there were 10 stars for setting - Seascape would get it! It has the best view in Betty's...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Apr 2024
Wessel D
Saam met lewensmaat
5.0
Perfekte wegbreek in die natuur. 'n Behoorlike wegbreek by die see. Geruis van die branders wat jou elke dag welkom heet. Pragtig!
Mrt 2024
Zinat M
Gesin met tieners
4.8
Seascape has everything you need to have a comfortable holiday. We enjoyed our stay. Wish it was longer.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Lucille Geverifieer

Eiendomme 36

Resensies 388

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Shelter-weg 2078, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
  • Gaste dink Seascape het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Shelter-weg 2078, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA71cea04df795fc9b11051f1108a79325d68985dee3c8275ef8fcc10dcc07f5bebb2fd46febd92b912d5affb6533b39c9decf?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 4) 17 5 1 5 2078 Shelter Road Betty's Bay 7141 Wes-Kaap 021 201 8901 15:00-18:00 10:00 -34.368079566325 18.876126479762

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang