Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sea’duced

Selfsorg
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elands Creek 4202, The River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

Sea'duced is 'n pragtige selfsorgvakansiehuis wat in The River Club Estate in Plettenbergbaai geleë is. Hierdie eiendom is 'n ideale keuse vir vriende en familie wat op soek is na 'n rustige verblyf terwyl hulle die omliggende area verken.

Dié huis het slaapplek vir tot 6 gaste in 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed, spieëltafel en haardroër en het 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en toilet. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, spieëltafel en haardroër. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Die gedeelde badkamer is toegerus met 'n stort wat oor die bad, wasbak en toilet vasgemaak is. Linne en handdoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond, mikrogolf, skottelgoedwasser, wasmasjien, tuimeldroër, eetgerei en breekware, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n ontbyttoonbank met stoele. Die sitkamer is ingerig met 'n groot gemaklike rusbank, 'n TV, etenstafel en 'n kaggel. Die kamer maak oop op 'n onderdakstoep wat ingerig is met buitemeubels, 'n etenstafel en 'n braai. Toegang tot Wi-Fi is beskikbaar.

Gaste het toegang tot veilige parkeerplek op die perseel asook 'n gemeenskaplike swembad, tennis- en muurbalbane en promenade langs die rivier. Hierdie eiendom is naby plaaslike geriewe soos Central Beach, restaurante en winkels.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

3

1 x Koninggrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Stort, Toilet

Slaapkamer

3

1 x Koningingrootte-bed

1 x Kinderbedjie

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Swembad
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Vuurmaakhout
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 5 resensies

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.8
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Paul T
Saam met lewensmaat
5.0
A luxury home away from home to be enjoyed by all the family. Sea Duced is a luxury home away from home with an exceptional amount of f...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Frans L
5.0
Relaxing. Peaceful. Soul food. It was an amazing visit. The house is spectacular. Walking distance to the main beach and shops.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Mary-joe E
Saam met vriende
5.0
Beautiful stylish home in Plet close to the Piesang River. What a lovely home filled with everything you need. Stylish and comfy. Reall...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Monique M
Gesin met klein kinders
5.0
Relaxing and peaceful. Our stay at Sea'duced was very relaxing and we enjoyed it to the fullest. Beautiful place and the most amazing h...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Ursula V
Gesin met tieners
4.8
Heerlike kuier huis in Plett. Sea'duced is 'n heerlike ruim huis met alles wat mens nodig het om jouself gemaklik in te rig gedurende jou verblyf in P...
Sien meer
Jul 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Paul Nuut op LekkeSlaap!

Eiendomme 1

Resensies 5

Op LekkeSlaap 11 maande

Ligging

  • Elands Creek 4202, The River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sea’duced het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 800
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elands Creek 4202, The River Club, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAe18ea75ada05c353e827f681b35d2d1f15c09986483ec69d29ef86dcb877cdf7e69de5349cca67063ea01ea8fed52bd6d483?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 800 per nag (plek vir 6) 5 5 1 5 4202 Elands Creek The River Club 6600 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -34.0602205 23.3686092

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang