Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Savoy

  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larola Terraces 35, Larola-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 890 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Savoy is 'n selfsorg-eiendom in die skilderagtige dorpie Clarens. Die vakansiehuis is die ideale basis vanwaar jy die dorp se besienswaardighede en doendinge kan verken.

Hierdie eenheid bestaan uit oopplan-leefarea en kan tot 5 persone (4 volwassenes gemakliker) akkommodeer. Op die onderste vlak van die huis is 'n koninggrootte-bed en 'n TV met Netflix-kyk, en 'n klein kombuisie wat basiese toebehore bevat soos 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n tweeplaatstoof (geen oond), ketel ens. Die aangrensende Sitkamer en eetarea lei direk uit na 'n klein omheinde troeteldiervriendelike tuin.

Daar is 1 splinternuwe baie moderne badkamer met 'n stort en bad. Op die oop mezzanine-vlak bo is daar 'n koningingrootte-bed en 1 enkelbed. Die eiendom het onbeperkte Wi-Fi-internettoegang, Netflix, Showmax, Youtube.

Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir 1 motor, en bykomende parkeerplek langs die chalet. Klein tot mediumgrootte troeteldiere wat goed gedra is welkom indien dit gereël word.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Leefarea

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Koningingrootte-bed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

3.9/ 5

Gebaseer op 34 resensies

Goed

Netheid
4.1
Ligging
3.6
Waarde vir geld
3.9
Diens
4.2
Veiligheid
3.8
Gaste se hoogtepunte
Amanda T
Saam met vriende
5.0
Everything was perfect. We really enjoyed our stay at Savoy. We had a wonderful stay. Everything was in order. We have no complaints a...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Nov 2024
Henk M
Gesin met tieners
5.0
Baie lekker gebly. Die verblyf is buite die sake kern, maar gerieflik en mooi.
Jun 2024
Carita B
Gesin met tieners
4.6
Lekker stil omgewing met 'n pragtige uitkyk op die omliggende berge. Ons het baie lekker gebly, lekker geslaap en lekker gebraai.
Jan 2024
Lindiwe N
Gesin met klein kinders
4.4
Super dope. Amazing and refreshing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Gabriel P
Saam met vriende
4.4
Good accommodation, clean and well maintained. See stars.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jun 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.2/5

Brian Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 56

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Larola Terraces 35, Larola-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Savoy het ’n goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 890
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 1 890
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 23:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Larola Terraces 35, Larola-straat, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf1c1db9786ba066975125038fbf543281580e3cf192f74c6782c31743c9e751cb3c688b396579e07971d58b69d211c83421a?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 890 per nag (plek vir 5) 34 5 1 4 35 Larola Terraces Larola Street 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-23:00 10:00 -28.518257033117 28.427836497553

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang