Saruna
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin-rylaan 208, Astonbaai, 6332, Oos-Kaap
- Vanaf R1 500 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Saruna is 'n selfsorg-eenheid in Astonbaai, 'n woonbuurt van Jeffreysbaai in die Sarah Baartman-distrik van die Oos-Kaap. Dit is die ideale plek vir gaste wat 'n wegbreek naby die see soek.
Die eenheid beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer en bied slaapplek aan 4 gaste. Die slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en het 'n en suite-badkamer met 'n bad en stort. Boonop is daar 2 enkelbeddens in die leefarea.
Die leefarea beskik oor 'n sitkamer wat met gemaklike rusbanke en 'n slim-TV gemeubileer is, en die kombuis is volledig toegerus met 'n yskas-vrieskas, gasstoof, oond en mikrogolf. Daar is ook 'n wasmasjien vir gaste se gerief.
Gaste kan op die groot dek met asemrowende berguitsigte ontspan. Braaigeriewe en komplimentêre WiFi is beskikbaar. Die eiendom is stapafstand vanaf die strand, winkels en restaurante geleë.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Dolphin-rylaan 208, Astonbaai, 6332, Oos-Kaap
Toeganklikheid
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Dolphin-rylaan 208, Astonbaai, 6332, Oos-Kaap