SANParks Tatasberg Wilderness Camp
- Soos Gesien op Instagram
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N7, Richtersveld Oorgrenspark, 8290, Noord-Kaap
- Vanaf R1 278 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
SANParke Tatasberg Wilderniskamp in die Richtersveld Oorgrenspark is binne sig van die Oranjerivier geleë en is pragtig gebou van natuurlike materiale wat in die omgewing inskakel.
Tatasberg Wilderness Camp bied verblyf in uniek ontwerpte riethutte, waarvan 1 ook voorsiening maak vir gaste wat rolstoele gebruik. Elke hut het 'n slaapkamer, badkamer en 'n kombuis. Die kombuis is toegerus met 'n sonkrag-yskas, gasstoof, kookgerei en eetgerei en breekware. Die kajuite het 'n 12-volt sonkrag-aangedrewe beligtingstelsel, sou daar egter probleme met die ligte voorkom, is paraffienlanterns beskikbaar. Buite het elke hut 'n patio met 'n tafel en stoele en braaigeriewe.
Neem asseblief kennis dat die water by Tatasberg baie mineraalinhoud bevat en dus nie geskik is om te drink nie. Gaste moet hul eie drinkwater en vuurmaakhout saambring. 'n 4x4 hoëvryhoogtevoertuig word benodig.
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.4/5
LekkeSlaap
Internal ...
Eiendomme 100+
Resensies 1556
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Langs die N7, Richtersveld Oorgrenspark, 8290, Noord-Kaap
- Gaste dink SANParks Tatasberg Wilderness Camp het ’n uitstekende ligging
- Kapasiteit: 8 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 16:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Langs die N7, Richtersveld Oorgrenspark, 8290, Noord-Kaap