Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

SANParks Letaba Rest Camp

  • Kapasiteit: 736 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R71, Nasionale Krugerwildtuin, Komatipoort, 1350, Limpopo
  • Vanaf R394 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Die Letaba-ruskamp in die wêreldbekende Krugerwildtuin is 'n idilliese ruskamp, geleë op 'n swaaiende draai van die Letabarivier, halfpad tussen die suidelike en noordelike grense van die Krugerwildtuin.

Die naam beteken 'rivier van sand', en die sanderige rivierbedding is 'n uitstekende ligging vir wildkyk, veral olifante, wat in die area floreer. Letaba is 'n groen oase in die omliggende mopanieveld, en bly 'n groot gunsteling onder besoekers. Snags kyk die sterre uit oor 'n simfonie van klanke. Uile, nagkrukke, paddas, vrugtevlermuise, krieke en krekels stry almal om gehoor te word, totdat die leeu brul, dan is almal stil.

Letaba Rest Camp bied 'n kafeteria en 'n winkel, 'n restaurant, 'n gemeenskaplike wassery, vulstasie, gemeenskaplike kombuise en ablusies, braaigeriewe, konferensiegeriewe, 'n basiese dagbesoekerpiekniekarea in die kamp, 'n swembad vir oornagbewoners, 'n TV sitkamer, Letaba Elephant Hall museum, en seisoenale kinderopvoedingsprogramme.

Doendinge by Letaba Rest Camp sluit in begeleide boswandelings, en oggend-, nag- en dagwildritte in die geselskap van opgeleide veldgidse, 4x4-avontuurroetes, bosontbyt en bosbraaie, en wildfilmvertonings behalwe op Sondae.

Dít is wat jy hier sal kry

Swembad

Resensies

4.2/ 5

Gebaseer op 74 resensies

Baie goed

Netheid
4.0
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.0
Diens
4.0
Veiligheid
4.6
Gaste se hoogtepunte
Patricia S
Saam met vriende
5.0
Very enjoyable. Very nice bungalow and location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Francois L
Saam met vriende
5.0
Rus en ontspan. Dit was baie lekker en rustig.
Des 2024
Esther R
Saam met lewensmaat
5.0
Heerlike koel chalet in warm somerhitte was 'n seen. Ons het die verblyf terdege geniet.
Nov 2024
Gavin R
Gesin met tieners
5.0
Brilliant. We once again had the most amazing stay and thanks to all.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024
Gavin R
Gesin met klein kinders
5.0
Awesome. We once again had a wonderful stay and I will be back again.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.4/5

LekkeSlaap
Internal ...

Eiendomme 100+

Resensies 1561

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Langs die R71, Nasionale Krugerwildtuin, Komatipoort, 1350, Limpopo
  • Gaste dink SANParks Letaba Rest Camp het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 394
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 394
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 736 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Langs die R71, Nasionale Krugerwildtuin, Komatipoort, 1350, Limpopo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAeIA11WzddWTPuQ1pGe0RFBYa2qzQ3R8E8weMAGGGop8zQGD7nA?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R394 per nag, vir 2 mense 74 5 1 5 Off the R71 Kruger National Park 1350 Limpopo 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -23.85446 31.574426

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang