Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandpiper

  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Kusweg 5, Yzerfontein, Kaapstad, 7351, Wes-Kaap
  • Vanaf R3 900 per nag (plek vir 7)

Beskrywing

Sandpiper is reg op die strand in Yzerfontein geleë en bied verblyf wat ideaal is vir 'n gesin, en kan tot 7 persone op 'n slag akkommodeer. Die huis is naby alle geriewe, insluitend restaurante en winkels.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer het 'n dubbelbed en 'n en suite-badkamer. Die tweede slaapkamer het 3 enkelbeddens en die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. Draagbare bed beskikbaar.

Die kombuis is volledig toegerus met alles wat gaste benodig vir selfsorg, asook 'n opwaskamer. Daar is 'n etenstafel en die oopplan-sitkamer het gemaklike sitplek en 'n TV met DStv. Die vermaakarea het 'n pooltafel en lei na die onderdakstoep met braaigeriewe en stoepmeubels. Groot houtdek op die stoep see toe.

Die huis bied ook ononderbroke uitsigte oor die see en 'n stappie vanaf die patio na die strand. Daar is oorgenoeg parkeerplek van die straat af vir gaste se voertuie.

Kamer-opset

3 Slaapkamers 3 Badkamers, 3 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

3

3 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 11 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.7
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.6/5

Doeks Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 30

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Kusweg 5, Yzerfontein, Kaapstad, 7351, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandpiper het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 7)
Vanaf
Vanaf R 3 900
per nag (plek vir 7)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 7 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 13:00
  • Adres: Kusweg 5, Yzerfontein, Kaapstad, 7351, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAaf75a330a2d1f5689343542c8aa9865b7fb6dda6d227c89767d460ecbf30a72c500a861567fc6009334b735a7cdd8c262c65?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R3 900 per nag (plek vir 7) 11 5 1 5 5 Beach Road Yzerfontein 7351 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 13:00 -33.343484892496 18.160617649555

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang