Sandcastle
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orange Rock-weg 20, St. Micheal's on Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
- Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)
Beskrywing
Sandcastle is 'n lieflike selfsorgwoonstel in 'n veilige kompleks in St Michael's-on-Sea, Margate. Die ligging, net 'n entjie se stap van die strand af, maak dit 'n ideale vakansiebestemming vir gesinne.
Met 2 slaapkamers en 2 badkamers kan die woonstel gemaklik 4 volwassenes en 2 kinders akkommodeer. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die tweede slaapkamer 'n dubbelbed en 'n stapelbed vir kinders het. Die eerste badkamer het 'n bad, terwyl die tweede badkamer 'n stort het.
Die oopplan-leefarea sluit 'n goed toegeruste kombuis met 'n stoof, oond, mikrogolf, ketel, yskas-vrieskas, eetgerei en breekware in. 'n Etenstafel met 3 sitplekke lei vanaf die kombuis na 'n gemaklike sitarea met banke en 'n platskerm-TV. Die leefarea maak oop op 'n balkon wat asemrowende see-uitsigte bied.
Bykomende kenmerke van die woonstel sluit 'n uitgebreide enkelmotorhuis in wat groot voertuie gemaklik kan akkommodeer, besoekersparkeerplek, sleepwaparkeerplek, 'n braai-area en 'n watersteuntoevoerstelsel. Die ligging is ook gerieflik naby die hoofswemstrand, Shelly Beach, Shelly Centre, South Coast Mall, en Uvongo, alles binne 'n kort entjie se stap van die eenheid af.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
1 x Kinderstapelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Orange Rock-weg 20, St. Micheal's on Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Sien meer verblyf in St Michael's-on-Sea Margate Suidkus KwaZulu-Natal
-
Kapasiteit: 6 persone
4 volwassenes, 2 kinders - Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Orange Rock-weg 20, St. Micheal's on Sea, Margate, 4265, KwaZulu-Natal
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang