Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sandbaai Strandhuis

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowrie-straat 4, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8)

Beskrywing

Sandbaai Strandhuis bied 'n lieflike selfsorghuis vir 8 mense en is net 30 m se stap van die see af geleë. Die agterkant van die eiendom is omhein en spog met 'n veilige grasperk vir troeteldiere.

Sandbaai Strandhuis bestaan uit 4 kamers en 3,5 badkamers. 2 van die kamers is elk ingerig met 'n koningingrootte-bed, terwyl die derde 'n dubbelbed het. 2 Uittrek-enkelbeddens is ook in die sitkamer beskikbaar. Die hoofslaapkamer het 'n en suite-badkamer met 'n bad en 'n stort. Die vierde kamer het 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede badkamer word gedeel en beskik ook oor 'n bad en 'n stort.

Die oopplan-leefarea het 'n volledig toegeruste kombuis, 'n eetarea en 'n sitkamer. Die kombuis het 'n yskas, 'n mikrogolfoond, 'n skottelgoedwasser, 'n stoof en oond, asook tee- en koffiemaakgeriewe, en die sitkamer is toegerus met 'n TV met DStv.

Die leefarea maak oop op 'n toegeboude stoep en het 'n ingeboude braai. Die stoep lei ook na 'n oop balkon wat see-uitsigte bied en beskik oor 'n tafel en 10 stoele.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 4 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Bad, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.8

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

HANLIE JACOBA Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 68

Op LekkeSlaap 8 jaar

Ligging

  • Cowrie-straat 4, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Sandbaai Strandhuis het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag (plek vir 8)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Cowrie-straat 4, Sandbaai, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAqjceff75SfgMGm4q5m1NovARkcYz0CawnLQEz31zlAlnPRSm6F?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag (plek vir 8) 44 5 1 5 4 Cowrie Street Sandbaai 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -34.42631 19.192657

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang