Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

San Rock Guest House

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collettstraat 58, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

San Rock Guest House is in die skilderagtige dorpie Clarens geleë. Die ruim huis van 'n 500 vierkante meter met 'n 3000 vierkante meter aangelegde tuin bied besonderse selfsorgverblyf vir tot 12 gaste.

Die gastehuis bied pragtige uitsigte oor die sandsteenkranse in die area. San Rock Guest House bied 3 selfsorg-eenhede met kombuise, braaigeriewe en privaat ingange.

San Rock Guest House's beskik oor badkamers en slaapkamers met ondervloerse verhitting asook kamers met duursame matte en plafonwaaiers. Alle linne en handdoeke word voorsien. Die badkamers is toegerus met elektriese skeerpunte.

Veilige parkeergeriewe is beskikbaar vir 4 voertuie, waarvan 2 in 'n motorhuis is en die ander 2 parkeergeriewe is agter 'n skuifhek binne die erf geleë. Daar is ook 'n alarmstelsel in plek vir sekuriteit. Gaste het toegang tot gratis internet. Daar is ook 'n kragopwekker wat rugsteunkrag aan die eiendom verskaf, sowel as rugsteunwatertoevoer.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 56 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.7
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Alma E
Gesin met klein kinders
5.0
Ons sal definitief weer by San Rock tuisgaan! Ons ervaring met San Rock was ongelooflik. Skoon, netjies en ruim. Die linne was van goeie gehalte. Mooi...
Sien meer
Feb 2025
Sharon S
Saam met lewensmaat
5.0
A must try! Home away from home. Comfy and clean (we were spoilt with cleaning service). Warm and professional welcome by Peter.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Donna H
Saam met lewensmaat
5.0
Weekend away. Honestly cannot fault anything. Customer service was incredible. Very attentive. House was spotless. Top quality finishes...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Sep 2024
Suzette C
Saam met lewensmaat
5.0
Sal beslis weer daar bly en aanbeveel aan ander. Mooi uitsig op berg vanaf ons eenheid.
Sep 2024
Zonja G
Saam met lewensmaat
4.8
Fantasties. Goeie waarde vir geld.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Brenda Geverifieer

Eiendomme 3

Resensies 151

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Collettstraat 58, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink San Rock Guest House het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 150
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 10 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Collettstraat 58, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAAtJxBpMgwlfiYoOt6FprcF1NIp1KAkdA3vqCbG0YucdQ3LKjCF?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 150 per nag, vir 2 mense 56 5 1 5 58 Collett Street Clarens 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -28.518305733012 28.412542194128

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang