Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Salt Life

Selfsorg
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ebony-straat 14, Kabeljouws, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3)

Beskrywing

Salt Life is 'n bekoorlike eenheid wat reg op Albatrosstrand geleë is - 'n paradys vir almal wat die stadige lewe van Jeffreysbaai wil ervaar.

Dié eenheid het slaapplek vir 2 volwassenes en 2 kinders en is ingerig met 'n koninggrootte-bed en 'n slaapwa vir 'n kleinding indien nodig. Die en suite-badkamer het 'n stort, wasbak en toilet. Linne en handdoeke word voorsien.

Die eenheid het 'n kombuisie met verhit-en-eetgeriewe wat 'n yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe insluit. Die kamer het ook WiFi en 'n slim-TV met stroomgeriewe.

Gaste het toegang tot 'n binnehof met hul eie privaat braai-area en buitestort. Hierdie eiendom het ook direkte toegang tot die strand.

Gaste kan lang staptogte langs die strand neem of hul oggendkoffie geniet terwyl hulle kyk hoe die son oor die baai opkom. Jy sal maklike toegang tot Albatros Break en Kabeljouws-swemstrand, strandmeer en Point Break hê net 'n kort entjie se stap weg, met nog meer branderplankry-geleenthede binne bereik. Dit is die ideale opset vir diegene wat die meeste van sy wêreldklas branderplankryplekke wil maak.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Leefarea 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Leefarea

1

1 x Kinderbank vir 1

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 7 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Beverley B
Saam met lewensmaat
5.0
Fantastiese stukkie hemel op die strand. Ons was so vriendelik ontvang deur ons gasvrou. Ons kamer is gewys en o jong, ek het nie woorde nie. Pragtig ...
Sien meer
Jan 2025
Danie F
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekend. Het verskriklik lekker daar gebly.
Jan 2025
Alexander M
5.0
Great place. Beautiful place. Right next to the beach. Highly recommended!
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Lindie W
Saam met lewensmaat
5.0
Ons het vreeslik lekker gebly. Die mooi van die Skepping is op jou voorstoep. Pragtige netjiese plekkie om te ontspan en die see se rustigheid te geni...
Sien meer
Des 2024
Elize T
Saam met lewensmaat
5.0
Uitstekende verblyf. Pragtig ingerig, het alles wat jy nodig het, teenaan die mooi, skoon en veilige strand. Was 'n baie rustige verblyf met die hoogt...
Sien meer
Nov 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Lida-Mari Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 9

Op LekkeSlaap 1 jaar

Ligging

  • Ebony-straat 14, Kabeljouws, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
  • Gaste dink Salt Life het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Vanaf
Vanaf R 1 000
per nag (plek vir 3)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 3 persone
    2 volwassenes, 1 kind
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 15:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ebony-straat 14, Kabeljouws, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA20c2761baa0a4b034fe72f09f6db8a2b68069741e528b534994472c172d17b091d52113ac750c0679bd42ecbb257311cb687?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 000 per nag (plek vir 3) 7 5 1 5 14 Ebony Street Kabeljouws 6330 Oos-Kaap 021 201 8901 15:00-20:00 10:00 -34.0166906 24.9276412

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang