Safe Haven
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Tulbach Street, Charleston Hill, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Safe Haven is 'n knus selfsorgwoonstel verbonde aan die eienaar se hoofhuis in die Paarl. Hierdie woonstel is ideaal vir ontspanningsreisigers wat gretig is om die asemrowende Wynlande te verken of sakelui wat 'n rustige, gemaklike verblyf soek, en is ontwerp met gaste se behoeftes in gedagte.
Dié woonstel het slaapplek vir tot 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort. Die tweede slaapkamer het ook 'n dubbelbed en maak gebruik van 'n aparte badkamer met 'n bad. Linne en badhanddoeke word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis wat 'n tweeplaatgasstoof, lugbraaier, ketel, eetgerei, breekware, yskas-vrieskas en wasmasjien insluit. Die sitkamer en eetarea bied gemaklike sitplek vir gaste om te eet en te ontspan. 'n TV, toegewyde werkspasie en toegang tot gratis WiFi is beskikbaar.
Buite kan gaste 'n privaat patio met sitplek buite geniet of gebruik maak van die bykomende buitelugruimte met 'n draagbare braai. Vir ekstra gerief is 'n veilige motorhuis beskikbaar vir veilige parkeerplek.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Dubbelbed
Stort, Toilet
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Badkamer
Bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 17 Tulbach Street, Charleston Hill, Paarl, 7646, Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 17 Tulbach Street, Charleston Hill, Paarl, 7646, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang