Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Sable Hills Lodge

  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 7, Sable Hills Waterfront Estate, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Sable Hills Lodge bied gastekamers en is binne 30 km vanaf sentraal Pretoria geleë. Die lodge is in die Sable Hills Waterfront-landgoed geleë, op die oewer van die Roodeplaatdam waar wild vry rondloop.

Verblyf by Sable Hills Lodge bestaan uit 3 individueel versierde eenhede wat 2 tot 4 persone kan akkommodeer. Elke eenheid beskik oor 'n en suite-slaapkamer, 'n mikrogolfoond, 'n yskassie, 'n werkstasie, asook 'n sitkamer en eetarea wat uitloop op 'n privaat balkon of patio met braaigeriewe. Boonop bevat elke eenheid 'n LCD-TV met Netflix- en YouTube-toepassings, en gratis WiFi-internettoegang.

Ontbyt en ander heerlike etes kan in die à la carte-restaurant op die perseel bestel word. Die lodge bied 'n sportkroeg wat goed toegerus is, 'n volledig toegeruste gimnasium, muurbalbane, tennis- en strandvlugbalbane, 'n Olimpiese-grootte swembad, 'n kinderswembad, asook konferensie- en funksie-lokale om te huur vir spesiale geleenthede soos troues. .

Daar is baie doendinge om naby te ervaar, soos wildritte, visvang, staproetes en bergfietsroetes. Sable Hills Lodge is die perfekte naweekwegbreek en 'n wonderlike ligging vir 'n sakereis of spanbou-geleenthede.

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Konferensiegeriewe
Swembad
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 10 resensies

Uitstekend

Netheid
4.7
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.1
Diens
4.7
Veiligheid
4.9

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Carmen Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 10

Op LekkeSlaap 4 jaar

Ligging

  • Elandstraat 7, Sable Hills Waterfront Estate, Pretoria, 0182, Gauteng
  • Gaste dink Sable Hills Lodge het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 850
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 8 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Elandstraat 7, Sable Hills Waterfront Estate, Pretoria, 0182, Gauteng
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAa816fee7210e6999b83042e3cbebe6e1677d6d9fccca95847d90401d7e5c9b79aca51d0e692053e96024ec4273df9611100b?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 850 per nag, vir 2 mense 10 5 1 5 7 Eland Street Sable Hills Waterfront Estate 0182 Gauteng 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -25.625978989735 28.380671223314

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang