Roux Villa 8
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uysstraat 14, Eenheid 8, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Vanaf R1 200 per nag (plek vir 4)
Beskrywing
Roux Villa 8 is 'n lieflike selfsorgwoonstel met see-uitsigte en is net 90 m van die strand af geleë in 'n kompleks in Jeffreysbaai, 'n gewilde vakansiebestemming vir branderplankryers en natuurliefhebbers.
Dié woonstel bied slaapplek aan 4 gaste en beskik oor 2 slaapkamers, 2 badkamers, 'n kombuis en 'n leefarea. Die hoofslaapkamer het 2 enkelbeddens en die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n bad, stort, toilet en wasbak. Die gastebadkamer is toegerus met 'n stort, toilet en wasbak.
Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, oond, stoof, mikrogolf, wasmasjien en skottelgoedwasser. Daar is ook basiese eetgerei en breekware en 'n ontbythoekie met sitplek vir 4 gaste. Die leefarea het rusbanke en 'n platskerm-TV wat met sekere DStv-kanale geaktiveer is en het vermoedelik ook toegang tot WiFi. Die skuifdeure lei uit na 'n balkon wat braaigeriewe het en die skilderagtige see-uitsig vertoon.
Veilige skaduparkeerplek is beskikbaar in die kompleks vir 1 voertuig en doendinge in die area sluit branderplankry, roei, vierwielmotorfietsry, valskermspring, voetslaan en soveel meer in.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Stort, Bad, Toilet
Slaapkamer
1 x Koningingrootte-bed
Badkamer
Stort, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.8/5
Marli Geverifieer
Eiendomme 5
Resensies 28
Op LekkeSlaap 2 jaar
Ligging
- Uysstraat 14, Eenheid 8, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
- Gaste dink Roux Villa 8 het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Jeffreysbaai Sarah Baartman-distrik Oos-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Uysstraat 14, Eenheid 8, Jeffreysbaai, 6330, Oos-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang