Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Roosmaryn

Selfsorg
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat 6, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 300 per nag (plek vir 9)

Beskrywing

Roosmaryn is 'n lieflike vakansiehuis in Gouritz wat ruim en gerieflike verblyf bied, ideaal vir 'n gesin of groep vriende. Die huis het gerieflike slaapplek vir 9 gaste.

Die huis bestaan uit 4 slaapkamers en 3 badkamers. Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met 'n stort, toilet en wasbak. Die tweede en derde slaapkamers is albei ingerig met 2 enkelbeddens, terwyl die vierde slaapkamer met 'n dubbelbed en 'n enkelbed ingerig is. Hierdie slaapkamers deel 2 badkamers met bad- en stortgeriewe.

Die kombuis is toegerus met 'n yskas-vrieskas, mikrogolf, oond, gasstoof, skottelgoedwasser, wasmasjien, eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe. 'n Etenstafel met sitplek vir 8 is in die kombuis beskikbaar. Die leefarea het gemaklike sitplek. Die eiendom het 'n buite-sitarea wat 'n braai- en sitarea bied. Die braai-area beskik oor braaigeriewe, tee- en koffiemaakgeriewe en 'n yskas.

Gaste kan veilige onderdakparkeerplek vir 2 voertuie geniet. Die eiendom is binne maklike bereik vanaf die hoofstrand en die strandmeer.

Kamer-opset

4 Slaapkamers 3 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Dubbelbed

Stort, Toilet

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Slaapkamer

3

1 x Enkelbed / Driekwartbed

1 x Dubbelbed

Badkamer

Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Volledige kombuis
Braai

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 8 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
5.0
Diens
4.9
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Angela D
Gesin met klein kinders
5.0
Ons s. Woorde ontbreek my, dit was een van ons lekkerste vakansies nog ooit. Die gasheer het uit sy pad gegaan om dit vir ons fantasties te maak. Vir ...
Sien meer
Jan 2025
Bennie S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie goeie ervaring gewees en fantastiese diens. Dit was fantasties en die diens en kommunikasie was baie goed. Skoon, prakties en sal enige tyd weer ...
Sien meer
Sep 2024
Nieyaaz H
5.0
Relaxing, well stocked, great furnishings and great central location. The area had no power due to lightning but the owner was very hel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Mei 2024
Charles D
Saam met vriende
5.0
Fantasties, net te kort. Ons het baie lekker gebly. Die mense is baie vriendelik. Sal definitief weer gaan.
Feb 2024
Pieter N
5.0
Exceptional stay, exceeding expectations with a spacious and immaculate house. Our experience at the vacation house was absolutely amaz...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Albert Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 8

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Steenbrasstraat 6, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
  • Gaste dink Roosmaryn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 9)
Vanaf
Vanaf R 2 300
per nag (plek vir 9)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 9 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Steenbrasstraat 6, Gouritz, 6696, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb9f2aa328ae0708aa4718e363e557abb78fc7221faffe56e0f0995be7612dd154459ec74b13ff9011853108af8c8b79cf47e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 300 per nag (plek vir 9) 8 5 1 5 Steenbras street 6 Gouritz 6696 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.3499426 21.8782029

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang