Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Rondawel by die See

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 66, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Rondawel by die See is 'n selfsorg-eenheid wat op die eienaars se eiendom in die bekoorlike kusdorpie Kleinmond, in die Overberg-streek van Wes-Kaap, geleë is. Geleë binne 'n UNESCO verklaarde biosfeer, is Kleinmond 'n gewilde keuse vir diegene wat op soek is na 'n lonende ontsnapping in die natuur.

Verblyf word gebied in 'n rondawel met slaapplek vir 2 gaste en beskik oor 'n gekombineerde leefarea, kombuisie en slaaparea. Dit het 'n koningingrootte-bed en die badkamer het 'n stort.

Die kombuisie is slegs toegerus met 'n yskassie, mikrogolf, Nespresso-koffiemasjien, breekware en eetgerei, en 'n ketel. Die eenheid bied ook gratis WiFi, 'n etenstafel met sitplek vir 2, kluis, 'n privaat ingang en parkeerplek voor die huis.

Hierdie eiendom is toegerus met sonpanele, omskakelaars en batterye wat die uitwerking van beurtkrag versag.

Besoekers aan Kleinmond kan staptogte, watersport by die pragtige strande en strandmeer geniet, 'n aantal historiese of natuurlike besienswaardighede verken, of die wynplase in die omgewing besoek.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 2 Badkamers, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Wassery naby
TV
Volledige kombuis
DStv
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 49 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Fiona B
5.0
Perfect! Absolutely loved our stay! The Rondawel was pristine, cosy and in a perfect location.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2025
Sonja A
Saam met lewensmaat
5.0
The view was amazing and refreshing. Ons het baie lekker gebly en stiltyd geniet en die view was amazing.
Des 2024
Beatrice D
Saam met lewensmaat
5.0
Netjies, skoon, goed toegerus en baie gerieflik. Pragtige plekkie, privaat met pragtige uitsig en heerlike koffie.
Nov 2024
Trudie R
5.0
Lekker rustige verblyf met seegolwe wat jou rustig maak. Ek het baie lekker gebly. Seegolwe het lekker gedreun en dit is nie ver om te loop tot by 'n ...
Sien meer
Nov 2024
Izak L
Saam met lewensmaat
5.0
Ons was hartlik ontvang; plek was gereed. Baie gerieflik ingerig. Die verblyf was tops.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Karin Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 49

Op LekkeSlaap 5 jaar

Ligging

  • Kusweg 66, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
  • Gaste dink Rondawel by die See het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 1 200
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 volwassenes
  • Geen kinders
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Kusweg 66, Kleinmond, 7195, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd42cfc23bb5750938927b680e86afe8f001c22621bd96d75c61dec3e6fb6bc51180d30e9aab29c95a709aaef883c7c547479?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 200 per nag (plek vir 2) 49 5 1 5 66 Beach Road Kleinmond 7195 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.344118223534 19.02880964418

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang