Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Riverside Cottage

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenfruin Meadows 13, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Vanaf R890 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Riverside Cottage bied gerieflike verblyf aan die rivier op die eienaar se eiendom in Onrusrivier, Hermanus en is ideaal vir gaste wat die pragtige blouwalviskus wil verken.

Dié oopplan-ateljee het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n gemaklike koninggrootte-bed. 'n Instapstort, wasbak en toilet is in die en suite-badkamer beskikbaar. Badhanddoeke en seep word voorsien.

Die eenheid is 'n ruim ateljee met 'n gemaklike koninggrootte-bed, kombuisie en ontspanningsarea om te ontspan of TV met 'n volledige verskeidenheid DStv te kyk. Toegang tot gratis WiFi is beskikbaar. Ons het sonpanele geïnstalleer en hoef dus nie meer bekommerd te wees oor beurtkrag nie. Die kombuisie is toegerus met 'n induksieplaat, mikrogolf, yskassie, eetgerei en breekware asook tee- en koffiemaakgeriewe. Let asseblief daarop dat die wasbak en kombuisruimte klein is, so die area is meer geskik vir klein maaltye voor te berei of om maaltye te verhit en te eet.

Buite die eenheid is daar 'n lieflike patio met 'n tafel en stoele. Daar is 'n Weber-braai vir gebruik. Geniet jou oggendkoffie onder 'n sambreel wat uitkyk oor die tuin en rivier wat regdeur die jaar vloei. Die rivier het die gebied onlangs oorstroom en die gebied word tans gerehabiliteer.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koninggrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Mooi uitsig
Vervoerdienste
TV
Verwarmer
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
5.0
Ligging
4.9
Waarde vir geld
4.9
Diens
4.7
Veiligheid
4.9
Gaste se hoogtepunte
Francois V
Saam met lewensmaat
5.0
Dit was ruim en rustig gewees. Dit was baie lekker gewees.
Mrt 2025
Elmarie B
Saam met lewensmaat
5.0
Mooiste plek met al die geriewe. Dit was die mooiste verblyf en heerlikste bed om op te slaap - ja, die wasbakkie is klein, maar ons kon die skottelgo...
Sien meer
Feb 2025
Nicola S
Saam met lewensmaat
5.0
Rustige naweek in Hermanus. Riverside Cottage was 'n fantastiese opsie vir 'n rustige naweek in Hermanus. Die kompleks is doodstil, so mens kan lekker...
Sien meer
Nov 2024
Alwt M
5.0
Dit was presies soos ek dit wou hê. Heerlike, stil wegbreek in 'n mooi omgewing. Ek het baie lekker gebly.
Okt 2024
Antoinette H
Saam met lewensmaat
5.0
Bederf jouself. Uitstekende waarde vir geld, pragtige uitsig op die tuin, goed toegeruste eenheid.
Okt 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.9/5

Carol Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 40

Op LekkeSlaap 2 jaar

Ligging

  • Glenfruin Meadows 13, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
  • Gaste dink Riverside Cottage het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 890
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Glenfruin Meadows 13, Onrus, Hermanus, 7200, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA03b520d2df76fde816e1d15158cb5e1daab066a430fbc03738b9ce95c6fab626a22d22e6d256d2ab191f8f76cd99ef58fe73?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R890 per nag (plek vir 2) 23 5 1 5 13 Glenfruin Meadows Onrus 7200 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -34.408804603154 19.197640403041

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang