Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

River Lodge Estate 14

  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg, River Lodge 14, Parys, 9585, Vrystaat
  • Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6)

Beskrywing

River Lodge Estate 14 is in 'n veilige landgoed op die oewer van die magtige Vaalrivier tussen Parys en Vanderbijlpark geleë en bied gehalte gesinsverblyf. Die huis is ideaal vir 'n naweekwegbreek saam met 'n groot gesin of groep vriende.

Die huis beskik oor 3 slaapkamers en 2 badkamers. Die eerste slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Die tweede slaapkamer het 'n dubbelbed. Die derde slaapkamer het 2 enkelbeddens. In die leefarea is 2 enkelbeddens.

Die kombuis het 'n yskas-vrieskas, 'n mikrogolfoond, 'n stoof, 'n oond, breekware en eetgerei. Die huis lei na 'n groot patio met sitplek buite en uitsigte oor die Vaalrivier en tuin. Daar is toesluitmotorhuise beskikbaar vir gaste.

Wild soos sebras, takbokke, rooibokke en blesbokke loop vry rond tussen die huise in die landgoed. Daar is 'n gemeenskaplike swembad, tennisbaan en 'n klein gimnasium. Die landgoed is ook 'n perfekte plek om voëlkyk te geniet.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koninggrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort-oor-bad, Bad, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
Swembad
TV
Volledige kombuis
Braai

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 44 resensies

Ongelooflik

Netheid
4.9
Ligging
5.0
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Gaste se hoogtepunte
Nasstasja B
Gesin met klein kinders
5.0
Fantastic! We had an absolutely amazing weekend away with our family at River Lodge 14. Johan was such a star, so responsive and so hel...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Jan 2025
Nicoleen V
Gesin met klein kinders
5.0
Will visit again and again and again. Awesome vibe, and so relaxing. Friendly people and such a soul-resting place.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Jan 2025
Louise V
Gesin met klein kinders
5.0
Absoluut fantasties. Baie dankie. Baie verras deur die luuksheid, ruimte en netheid. Alles wat jy nodig het, is in die huis. Lieflike grasperk vir kin...
Sien meer
Des 2024
Jessica M
Saam met vriende
5.0
No regrets! Very refreshing and relaxing.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Dené M
Gesin met klein kinders
5.0
Baie lekker gekuier. Vriendelike mense. Lieflike plek. Netjies, skoon, goed ingerig.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Johan Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 44

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Boundary-weg, River Lodge 14, Parys, 9585, Vrystaat
  • Gaste dink River Lodge Estate 14 het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Vanaf
Vanaf R 2 000
per nag (plek vir 6)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Boundary-weg, River Lodge 14, Parys, 9585, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA3fc483086a9ef8555ba95e01ce38bb78ea776bf1951c49208e34b0d7122fa99426b78727e42b503dee1073c71e36ad6570f1?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 000 per nag (plek vir 6) 44 5 1 5 Boundary Road 14 River Lodge 9585 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -26.774549126763 27.671799240042

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang