West Beach Guest Rooms
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richmond-weg 45, West Beach, 7441, Wes-Kaap
- Vanaf R980 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
West Beach Guest Rooms bied gerieflike selfsorgverblyf sentraal geleë in West Beach, ideaal vir 'n paartjie of korporatiewe reisigers.
Verblyf beskik oor 2 gerieflike dubbelslaapkamers, elk met 'n privaat ingang. Elke kamer is ingerig met 'n dubbelbed en beskik oor 'n en suite-badkamer met linne en badhanddoeke. Die kamers sluit kombuisies, 'n slim-TV met DStv-kanale, gratis WiFi en plafonwaaiers in. Elke kamer maak ook oop op die swembad.
Gaste het toegang tot 'n gemeenskaplike verhitte swembad en draagbare braaigeriewe. Veilige parkeerplek is beskikbaar vir 1 voertuig agter 'n toegangsbeheerde hek. Hierdie eiendom is gerieflik geleë naby winkels, restaurante, 'n kort entjie se stap vanaf Kaapstad se bekende vlieërbranderry-strand en sowat 20 km se ry na die V&A Waterfront en City Centre-besienswaardighede.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
5/5
Philip Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 10
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Richmond-weg 45, West Beach, 7441, Wes-Kaap
- Gaste dink West Beach Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in West Beach Bloubergstrand Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 4 persone
- Geen kinders onder 8
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Richmond-weg 45, West Beach, 7441, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang