Rejuvenate Cottage 2
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Toerienstraat 2A, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Vanaf R650 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Rejuvenate Cottage 2 bied knus oornagverblyf wat deel vorm van die eienaar se hoofhuis in Universitas, Bloemfontein. Dit is sentraal geleë en naby verskeie hospitale, sportvelde, skole en restaurante.
Die kothuis bied slaapplek aan 2 gaste en beskik oor 1 slaapkamer en 1 badkamer, 'n kombuis en 'n leefarea. Die slaapkamer het 'n koningingrootte-bed en 'n en suite-badkamer met 'n stort, wasbak en 'n toilet. Die eenheid het ook 'n dubbelslaapbank vir 2 kinders wat op versoek beskikbaar is.
Die oopplan-kombuis is met 'n stoof, oond, broodrooster, mikrogolfoond, basiese eetgerei, breekware en tee- en koffiemaakgeriewe toegerus. Daar is 'n yskas en 'n dubbelslaapbank in die leefarea, asook 'n platskerm TV met DStv en Netflix. Gratis WiFi is ook beskikbaar. Veilige, gedeelde parkeerplek is op die perseel beskikbaar en word met die eienaars gedeel.
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koningingrootte-bed
Stort, Bad, Toilet
Leefarea
1 x Kinderbank vir 2
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Marche Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 17
Op LekkeSlaap 1 jaar
Ligging
- Toerienstraat 2A, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat
- Gaste dink Rejuvenate Cottage 2 het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 4
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 09:00 - Adres: Toerienstraat 2A, Universitas, Bloemfontein, 9301, Vrystaat