Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Redsky Self-Catering

  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crescentstraat 7, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5)

Beskrywing

Redsky Self-Catering is in Agulhas naby die mees suidelike punt van Afrika geleë en bied gehalte vakansieverblyf. Dit is stapafstand vanaf winkels, restaurante en die strand.

Die huis beskik oor 2 slaapkamers en 1 badkamer en bied slaapplek aan 5 gaste op 'n slag. Elke slaapkamer het 'n dubbelbed en daar is 'n enkelbed in die leefarea. Die ruim badkamer het 'n toilet, stort en wasbak. Beddegoed en badhanddoeke word voorsien.

Die oopplan-kombuis het 'n gas/elektriese stoof en oond, yskas-vrieskas, mikrogolfoond, broodrooster, koffie- en teemaakgeriewe, breekware en eetgerei. 'n Koffiemasjien is ook beskikbaar.

Die sitkamer het gemaklike rusbanke en 'n TV met DStv. Gaste het ook toegang tot gratis WiFi tydens hul verblyf.

Die woonstel spog ook met 'n privaat binnehof en braaigeriewe. Daar is 'n pragtige see-uitsig vanaf die sitkamer, kombuis en eetkamer. Braairooster verskaf.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 1 Badkamer

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

1

1 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Bad, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
Troeteldiere op versoek
Mooi uitsig
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
DStv
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.8/ 5

Gebaseer op 28 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.8
Diens
5.0
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Ters E
Saam met lewensmaat
5.0
Uiters aangenaam! Dat die plekkie ongetwyfeld netjies, skoon en uitstekend geleë is, gaan ons grootste kompliment aan Moira, ons gasvrou! Sy het waard...
Sien meer
Jan 2025
Elaine W
Gesin met tieners
5.0
Rustig en gemaklik. Lekker naby die kafee en die strand. Netjies, skoon. Als wat jy nodig het. Baie behulpsame gasvrou.
Okt 2024
Zane P
Besigheidsreis
5.0
Asemrowend Baie lekker, nice host.
Aug 2024
Gail B
Saam met lewensmaat
4.4
Lovely quiet stay with a short walk to the beach. Beautifully appointed 2 bedroom, 1 bathroom flatlet with a full kitchen and 2 fully w...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Feb 2025
Karin M
Saam met lewensmaat
4.2
Nampo Kaap besoek. Ons het lekker gebly, alles wat jy nodig het en kan die verblyf aanbeveel.
Sep 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.8/5

Moira Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 28

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Crescentstraat 7, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
  • Gaste dink Redsky Self-Catering het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 5)
Vanaf
Vanaf R 1 450
per nag (plek vir 5)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 5 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Crescentstraat 7, Agulhas, 7287, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0becac37e82ff4a6fb0a0070f5fb4219b9d2c7070e91776a0a0efd7c95b6a41fe6daffb2c34d2ce8455c8146068e2c9ff22c?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 450 per nag (plek vir 5) 28 5 1 5 7 Crescent Street Agulhas 7287 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.823632451063 20.014320114156

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang