Rebunie Selfsorg
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jaagvlaktestraat, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Vanaf R890 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Rebunie Self-catering bied gaste-eenhede en is in Calvinia geleë. Die gastehuis is ideaal vir 'n oornagplek vir gaste om te rus, op pad na verskeie bestemmings.
Verblyf by Rebunie Selfsorg bestaan uit 3 eenhede, geleë in 1 gebou. Elke eenheid het 'n privaat ingang en beskik oor 'n oopplan-leefarea. Elke gastekamer beskik ook oor 'n kombuisie met 'n yskas, 'n tweeplaatgasstoof, 'n mikrogolfoond, 'n ketel, en breekware en eetgerei.
Elke eenheid het 'n beskutte patio met 'n ingeboude braai-area om te gebruik. Gratis WiFi-internet is beskikbaar op die perseel, asook veilige parkeerplek vir voertuie. Rebunie Self-catering is ook naby die dorp se winkels, kitsbanke, 'n paar koffiewinkels en 'n poskantoor geleë.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.9/5
Francois Geverifieer
Eiendomme 2
Resensies 563
Op LekkeSlaap 11 jaar
Ligging
- Jaagvlaktestraat, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
- Gaste dink Rebunie Selfsorg het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Calvinia Tankwa Karoo Noord-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Jaagvlaktestraat, Calvinia, 8190, Noord-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang