Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Quay West

Blits-aanbod 30% af

Kry 30% af vir verblyf voor 14 Mei 2025. Bespreekbaar tot 28 Mrt 2025

Tyd oor om te bespreek
13
Dae
1
Ure
42
Min
36
Sek
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Velddrif Quays 13, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 190 R1 533 per nag, vir 4 mense
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

Quay West is 'n knus dubbelverdieping, toesluit-en-gaan-vakansiehuis in Velddrif Quays, naby die Bergrivier.

Die hoofslaapkamer is ingerig met 'n koningingrootte-bed, 'n aparte aantrekarea en 'n ruim en suite-badkamer met 'n toilet, wasbak en stort met stortpaneel. Die slaapkamer lei na die balkon. Die tweede slaapkamer is ingerig met 'n koninggrootte-bed wat in 2 ekstra-lengte enkelbeddens omskep kan word. Die klein en suite-badkamer het 'n toilet, wasbak en stort. Die balkon kyk uit op beperkte uitsigte oor die Bergrivier.

Op die grondvloer is 'n volledig toegeruste, oopplan-kombuis met graniettoonbanke en 'n eet- en sitarea met 'n futon wat lei na 'n buite-onderdakterras met braaigeriewe. Gratis onbeperkte Wi-Fi is beskikbaar. Die Smart TV het 'n Easy View Multichoice-intekening. Gaste kan hul dekodeerder saambring of by hul eie Netflix-rekening aanmeld vir vermaak.

'n Dubbelkajak is beskikbaar teen 'n ekstra koste. Die Bergrivier is ongeveer 40 meter weg, en die jety is ongeveer 90 meter weg.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 2 Badkamers, 2 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Slaapkamer

En suite

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
TV
Verwarmer
Volledige kombuis
Wasmasjien
DStv
Stroomdienste
Kaggel
Braai
Voorsiening vir beurtkrag

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 62 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.3
Waarde vir geld
4.6
Diens
4.7
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Marion Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 62

Op LekkeSlaap 14 jaar

Ligging

  • Velddrif Quays 13, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • Gaste dink Quay West het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart

Sien meer verblyf in

Velddrif Weskus Wes-Kaap
Vanaf R2 190
R 2 190 R 1 533
per nag, vir 4 mense
Vanaf R2 190
R 2 190 R 1 533
per nag, vir 4 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 4 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Velddrif Quays 13, Velddrif, 7365, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA45c37f57e53c410d792f00a80ee94a453690439711d998ba0ef9eb41bfa93b3fe7c14599efe58e893b42a404d5c5f8adb72d?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R2 190 nouVanaf R1 533 per nag, vir 4 mense 62 5 1 5 13 Velddrif Quays Velddrif 7365 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-18:00 10:00 -32.78687447033 18.166169775463

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang