QATP TL AF
- Free cancellation up to 24 hours before your stay!
- Capacity: 20 people
- All ages welcome
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 25, Fish Hoek, 7975, Western Cape
- From R2 500 per night (sleeps 4)
-
TGCSA rating:
Description
privaat selfsorghuis op die Fairhill Estate wat net buite Knysna in die Wes-Kaap geleë is. Die kothuis is naby die N2 en net 6 km vanaf Knysna-middedorp geleë. Kom bewonder die asemrowende uitsig oor die strandmeer en op die Outeniekwaberge.
Die ruim kothuis beskik oor 2 slaapkamers en 'n gesinsbadkamer. Die hoofslaapkamer het 'n koningingrootte-bed en die tweede slaapkamer het 'n koninggrootte-bed. Daar is ook 'n aparte gastetoilet. Hoë kwaliteit beddegoed en handdoeke word voorsien.
Die kombuis is met 'n vierplaatgasstoof, ketel, broodrooster, lugbraaier, mikrogolfoond, oond en 'n skottelgoedwasser toegerus. 'n Wasmasjien en 'n tuimeldroër is op versoek beskikbaar.
Geriewe sluit gratis WiFi, 'n platskerm-TV met Netflix en Amazon Prime en 'n kaggel in. Op die stoep is daar braaigeriewe, 'n sitarea en 'n vuurput met nog 'n aparte sitarea. Daar is ook 'n KolKol-houtvuurwarmbad, "The Egg", vanwaar gaste die uitsig kan bewonder. Hout word gratis voorsien.
'n Rugsteunkragstelsel hou die kragproppe om selfone en skootrekenaars te laai, die yskas en alle ligte tydens kragonderbrekings aan die gang.
Daar is baie bergfietsroetes in die onmiddellike omgewing. Gratis parkeerplek is beskikbaar.
What you'll find here
Location
- 25, Fish Hoek, 7975, Western Cape
View more accommodation in Fish Hoek Glencairn Heights Cape Town Western Cape
- Free cancellation up to 24 hours before your stay!
- Capacity: 20 people
- All ages welcome
-
Check-in: 14:00 to 19:00
Check-out: 10:00 - Address: 25, Fish Hoek, 7975, Western Cape
-
TGCSA rating:
Welcome to LekkeSlaap
Welcome back!
Reset your password?
Join our newsletter!
Create an account to manage your bookings
Log in to your LekkeSlaap account
Enter your email address to get started
Subscribe to receive special offers