Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

QATP TL AF 4

Hotel
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 110 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 olive, Close, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R1 500 per nag (plek vir 10)

Beskrywing

QATP TL AF 4 is in die rustige Constantia-vallei geleë, omring deur die voorheuwels van die majestueuse Constantiaberge en bied vrede en rustigheid vir die oordeelkundige reisiger. Elegante, privaat en luukse kamers is in 'n kontemporêre Kaapse styl ingerig en het moderne en suite-badkamers en 'n privaat stoep wat uitkyk oor die pragtige tuine met hul golwende grasperke en rose.

Elke kamer het ook lugversorging, internettoegang, 'n kroeg, 'n elektroniese kluis asook al die bederfgeriewe wat jy met 'n 5-sterverblyf assosieer. Die Superior-suites sluit ook 'n klein kombuisie en mikrogolfoond in.

Ontspan terwyl jy die son deur die 11 m lange, verhitte soutwaterswembad geniet. 'n Gesonde volledige Engelse ontbyt of Kontinentale ontbytbuffet word daagliks onder die groot sambrele op die stoep of in die eetkamer bedien. In die aande word intieme, kerslig-etes deur ons twee inwonende sjefs voorberei. Die heerlike etes weerspieël pure weelde en word bedien met plaaslike wyne wat jou palet sal bevredig. Daar is ook 'n sakesentrum wat ekstra gerief aan die gesoute reisiger bied.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Gimnasium
Swembad
Alle maaltye beskikbaar
Ontbyt beskikbaar
Restaurant op die perseel

Ligging

  • 12 olive, Close, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 1 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 110 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: 12 olive, Close, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA5997280156bf2390cd782ef5a5a9663867acec1908df6e261b00f6c32e01a48131900db2e3cba80922b20bf965df68beeb67?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 500 per nag (plek vir 10) 12 olive Close 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1337321 18.4241358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang