QATP TL AF 3
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 200 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13, Olive Close, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
- Vanaf R10 000 per nag (plek vir 10)
Beskrywing
QATP TL AF 3 is in die rustige Constantia-vallei geleë, omring deur die voorheuwels van die majestueuse Constantiaberge en bied vrede en rustigheid vir die oordeelkundige reisiger. Elegante, privaat en luukse kamers is in 'n kontemporêre Kaapse styl ingerig en het moderne en suite-badkamers en 'n privaat stoep wat uitkyk oor die pragtige tuine met hul golwende grasperke en rose.
Elke kamer het ook lugversorging, internettoegang, 'n kroeg, 'n elektroniese kluis asook al die bederfgeriewe wat jy met 'n 5-sterverblyf assosieer. Die Superior-suites sluit ook 'n klein kombuisie en mikrogolfoond in.
Ontspan terwyl jy die son deur die 11 m lange, verhitte soutwaterswembad geniet. 'n Gesonde volledige Engelse ontbyt of Kontinentale ontbytbuffet word daagliks onder die groot sambrele op die stoep of in die eetkamer bedien. In die aande word intieme, kerslig-etes deur ons twee inwonende sjefs voorberei. Die heerlike etes weerspieël pure weelde en word bedien met plaaslike wyne wat jou palet sal bevredig. Daar is ook 'n sakesentrum wat ekstra gerief aan die gesoute reisiger bied.
Die lodge is sowat 15 minute se ry vanaf Kaapstad en die V&A Waterfront. Dis naby die Kirstenbosch Botaniese Tuine, vier eksklusiewe gholfbane, geskiedkundige wynplase waar jy wyn kan proe, elegante winkelsentrums en fynproewersrestaurante in die vallei. Die ongerepte strande van die Indiese en Atlantiese oseane sowel as die skilderagtige roetes om die Kaapse Skiereiland na Kaappunt is ook binne maklike bereik.
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- 13, Olive Close, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in Vishoek Glencairn Heights Kaapstad Wes-Kaap
- Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 200 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: 13, Olive Close, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang