Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

QATP TL AF 2

Hotel
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: TEST, TEST, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10)
  • TGCSA-gradering:

Beskrywing

QATP TL AF 2 is in die rustige Constantia-vallei geleë, omring deur die voorheuwels van die majestueuse Constantiaberge en bied vrede en rustigheid vir die oordeelkundige reisiger. Elegante, privaat en luukse kamers is in 'n kontemporêre Kaapse styl ingerig en het moderne en suite-badkamers en 'n privaat stoep wat uitkyk oor die pragtige tuine met hul golwende grasperke en rose.

Elke kamer het ook lugversorging, internettoegang, 'n kroeg, 'n elektroniese kluis asook al die bederfgeriewe wat jy met 'n 5-sterverblyf assosieer. Die Superior-suites sluit ook 'n klein kombuisie en mikrogolfoond in.

Ontspan terwyl jy die son deur die 11 m lange, verhitte soutwaterswembad geniet. 'n Gesonde volledige Engelse ontbyt of Kontinentale ontbytbuffet word daagliks onder die groot sambrele op die stoep of in die eetkamer bedien. In die aande word intieme, kerslig-etes deur ons twee inwonende sjefs voorberei. Die heerlike etes weerspieël pure weelde en word bedien met plaaslike wyne wat jou palet sal bevredig. Daar is ook 'n sakesentrum wat ekstra gerief aan die gesoute reisiger bied.

Die lodge is sowat 15 minute se ry vanaf Kaapstad en die V&A Waterfront. Dis naby die Kirstenbosch Botaniese Tuine, vier eksklusiewe gholfbane, geskiedkundige wynplase waar jy wyn kan proe, elegante winkelsentrums en fynproewersrestaurante in die vallei. Die ongerepte strande van die Indiese en Atlantiese oseane sowel as die skilderagtige roetes om die Kaapse Skiereiland na Kaappunt is ook binne maklike bereik.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
WiFi
Swembad
Mooi uitsig
24-uur-ontvangs
Vervoerdienste

Ligging

  • TEST, TEST, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 10)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 10)
Maak 'n Bespreking
  • Gratis kansellasie tot 24 uur voor jou verblyf!
  • Kapasiteit: 100 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: TEST, TEST, Fish Hoek, 7975, Wes-Kaap
  • TGCSA-gradering:
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAfe1c871c4a7f440b83a22ae7dc40ac9baf9cebd39e669a3570eb57ea16b194235113c375a812f52aa5e1d75cc61ad33807ba?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 10) TEST TEST 7975 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -34.1337321 18.4241358

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang