QATP Purple Flower - TEST
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 4, First Floor, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
- Vanaf R1 000 per nag (plek vir 2)
Beskrywing
Purple Flower is 'n pragtig aangelegde kothuis geleë in die hartjie van Kaapstad, geleë op 'n skilderagtige eiendom met beide see- en berguitsigte.
Dié selfsorgkothuis het slaapplek vir 2 gaste op 'n slag en beskik oor 'n pragtige slaapkamer met 'n tuin-uitsig wat gemeubileer is met 'n koninggrootte-bed en 'n ontspannende sitarea. Dit sluit 'n en suite-badkamer met 'n bad en ondervloerse verhitting in. Linne, badhanddoeke en toiletware word voorsien.
Die eenheid beskik oor 'n goed toegeruste kombuis met 'n tweeplaatstoof, yskassie, kooktoebehore, mikrogolfoond en 'n ketel. Die sitkamer het gemaklike rusbanke om die TV met DStv-kanale te geniet en 'n ontspannende leeshoekie. Alhoewel die braai buite is, is dit uniek geleë langs die privaat swembad om die pragtige Tafelberg-uitsigte te geniet.
Gaste kry veilige parkeerplek op die perseel en is naby die V&A Waterfront geleë, wat vir gaste se vermaak gebruik kan word, tesame met bergfietsry, wynproe en begeleide staptogte. Gaste kan ook komplimentêre WiFi-toegang geniet
Kamer-opset
Slaapkamer
En suite
1 x Koninggrootte-bed
Stort, Spa-bad, Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Ligging
- Unit 4, First Floor, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Sien meer verblyf in V&A Waterfront Stadskern Kaapstad Wes-Kaap
- Kapasiteit: 2 persone
- Geen kinders onder 11
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Unit 4, First Floor, Victoria & Alfred Waterfront, Kaapstad, 8001, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang