Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Purple Gecko Guest House

Gastehuis
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruiterstraat 24, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Purple Gecko Guest House bied B&B en is in Lydenburg geleë. Ideaal vir gaste wat op soek is na gerieflike verblyf, naby 'n verskeidenheid besienswaardighede in die area en omgewing.

Verblyf by Purple Gecko Guest House beskik oor 17 slaapkamers wat uniek en smaakvol versier is. Hierdie kamers is gemeubileer met óf 'n dubbel-, 'n koningingrootte-bed óf 2 driekwartbeddens, met 'n en suite-stort en of bad, wasbak en toilet. Ander geriewe in die meeste kamers is plafonwaaiers en verwarmers, 'n TV met sekere DStv-kanale, 'n kroegie en tee- en koffiemaakgeriewe.

'n Heerlike ontbyt word in die eetkamer bedien, waar ander heerlike maaltye op versoek gereël kan word, en slegs gedurende weeksdae. Die gastehuis beskik ook oor 'n gemeenskaplike kombuis, braaigeriewe en 'n swembad, 'n gimnasium, WiFi-internet, asook wasgoedgeriewe om van gebruik te maak.

Veilige parkeerplek is beskikbaar vir voertuie, en Purple Gecko Guest House is naby winkels, restaurante en ander geriewe in die dorp. Die eiendom is ook 'n entjie se ry vanaf 'n reservaat en verskeie kunsvlieghengelplekke.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Swembad
Ontbyt beskikbaar

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 39 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.5
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.7
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Nadia V
Gesin met tieners
5.0
Gerieflik. Ons het ja, die waterdruk is nie sterk nie, so die groot stortkop (wat mooi vertoon) is nie reg nie. Ons beveel aan om 'n kleiner een op te...
Sien meer
Feb 2025
Mari S
Gesin met tieners
5.0
Baie goed ingerig - mooi, netjies. Sien sterre.
Jan 2025
Simantha M
5.0
Comfortable, neat and clean stay in beautiful. I spent a night at Purple Gecko with my family, hubby and 2 adult girls in the family lu...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Des 2024
Ansie V
Besigheidsreis
5.0
Lekker gebly. Ons mense het lekker gebly, sal beslis teruggaan.
Des 2024
Wim L
Gesin met tieners
5.0
Rustig en vriendelik. Het 'n baie rustige aand ervaar.
Des 2024

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.7/5

Purple Gecko Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 71

Op LekkeSlaap 10 jaar

Ligging

  • Ruiterstraat 24, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
  • Gaste dink Purple Gecko Guest House het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 1 100
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 44 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Ruiterstraat 24, Lydenburg, 1120, Mpumalanga
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAb8b68b44f0b56e2c75b59e3d05871d78a4c9731f3e8a3afdda4daf580af23cc7ae84eff290185ab09f3eeb31649b4c78f9d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R1 100 per nag, vir 2 mense 39 5 1 5 24 Ruiter Street Lydenburg 1120 Mpumalanga 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -25.104076 30.474104

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang