Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Protea Cottage

  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 8, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense

Beskrywing

Protea Cottage is in Caledon geleë en bied gehalteverblyf op 'n privaat eiendom, ideaal geskik vir sakereisigers, vakansiegangers of oornaggaste. Dit het maklike toegang tot die N2-hoofweg asook talle winkels, restaurante en ander geriewe.

Die eenheid beskik oor 'n lieflike, ruim oopplan-leefarea en -kombuisarea wat met glasdeure na 'n privaat patio en agterplaas oopmaak. Die kothuis het 'n aparte wasarea. Daar is 'n ruim slaapkamer met 'n ekstra-lengte koningingrootte-bed met 'n 200-draadtelling, en wit, katoenlinne en handdoeke word voorsien. Die badkamer het 'n ruim stort, toilet en wasbak en het 'n verhitte handdoekreling. Daar is baie kasspasie in die slaapkamer. Die leefarea het 2 enkelbeddens om ekstra gaste te akkommodeer.

Van die agterplaas af is daar toegang tot Klein Protea, die tweede eenheid. Hierdie eenheid het 'n aparte ingang vanaf die straat. Dit kan ook dien as 'n tweede slaaparea vir Protea Cottage. Klein Protea het nie 'n kombuis nie, maar wel 'n yskas, mikrogolf, 'n ketel, koffie en tee.

Klein Protea het 'n dubbelbed of 2 enkelbeddens. Wit linne en handdoeke word voorsien. Die en suite-badkamer het 'n oop stort, wasbak en toilet. Wit katoenlinne met 'n telling van 200 draad word voorsien.

Kamer-opset

2 Slaapkamers 1 Leefarea 2 Badkamers

Slaapkamer

2

1 x Koningingrootte-bed

Slaapkamer

2

1 x Dubbelbed

Leefarea

2

2 x Enkelbed / Driekwartbed

Badkamer

Stort, Toilet

Badkamer

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Troeteldiere op versoek
TV
Volledige kombuis
DStv
Braai

Resensies

4.6/ 5

Gebaseer op 48 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.2
Waarde vir geld
4.8
Diens
4.8
Veiligheid
4.5
Gaste se hoogtepunte
Tracy R
Besigheidsreis
5.0
Was amazing, will be visiting soon. Beautiful little cottage, warm and cozy. Really good value for money, love the location, really pea...
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Sien meer
Aug 2024
Miranda H
Besigheidsreis
5.0
Perfect! No frills, no fuss, just so comfortable and everything I needed was available.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Feb 2024
Derek C
Gesin met tieners
4.8
Such convenience! Just right for our purpose. All we needed.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Mrt 2024
Alexandra S
Saam met lewensmaat
4.6
Quaint cottage. We enjoyed our stay; the cottage is quaint, very clean and comfortable.
Word in die oorspronklike taal vertoon.
Des 2024
Christa S
Saam met vriende
4.4
Lekker kuierplek en spasie. Perfekte verblyf vir 'n naweek weg. Netjies met spasie en 'n heerlike buite area om te kuier.
Feb 2025

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.6/5

Elanza Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 48

Op LekkeSlaap 6 jaar

Ligging

  • Proteastraat 8, Caledon, 7230, Wes-Kaap
  • Gaste dink Protea Cottage het ’n baie goeie ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 6 mense
Vanaf
Vanaf R 2 200
per nag, vir 6 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 6 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 22:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Proteastraat 8, Caledon, 7230, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAf0c94d073c4ad221a7eb67b14b2cc2b585900797e097095ca56e18194c4960228c88cdc541419081456b84e72d8d61a474d0?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 200 per nag, vir 6 mense 48 5 1 5 8 Protea Street Caledon 7230 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-22:00 10:00 -34.230959051843 19.431275277475

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang