Protea Cottage
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Penguin Terrace 3052, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Vanaf R1 300 per nag (plek vir 5)
Beskrywing
Protea Cottage is 'n bekoorlike Kaaps-Hollandse selfsorghuis wat teen die berg in Bettysbaai geleë is. Dié vakansiehuis bied asemrowende see- en berguitsigte.
Dié volledig gemeubileerde huis beskik oor 3 slaapkamers, 1 badkamer, 'n gastetoilet en 'n oopplan-leefarea en -kombuis. Die hoofslaapkamer is toegerus met 'n dubbelbed; die tweede slaapkamer het 2 enkelbeddens, en die derde slaapkamer het 1 enkelbed. Die badkamer het 'n stort, wasbak en toilet.
Die oopplan-kombuis het 'n gasstoof en oond, 'n mikrogolfoond, 'n yskas-vrieskas, 'n broodrooster, 'n ketel en ander kombuistoebehore. Die aangrensende sitkamer het 'n kaggel vir koue winterdae en bied see-uitsigte in die verte om te bewonder.
Buite is 'n braai-area vir gaste om te gebruik, 3 motorhuise vir 3 motors om in te parkeer en 'n patio om op te ontspan. Protea Cottage is 'n gerieflike huis vir 'n rustige wegbreek van die stadslewe.
Kamer-opset
Slaapkamer
1 x Dubbelbed
Slaapkamer
2 x Enkelbed / Driekwartbed
Slaapkamer
1 x Enkelbed / Driekwartbed
Badkamer
Stort, Toilet
Badkamer
Toilet
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel
4.7/5
Elsa Geverifieer
Eiendomme 7
Resensies 161
Op LekkeSlaap 7 jaar
Ligging
- Penguin Terrace 3052, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
- Gaste dink Protea Cottage het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Bettysbaai Overberg Wes-Kaap
- Kapasiteit: 5 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 15:00 tot 22:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Penguin Terrace 3052, Bettysbaai, 7141, Wes-Kaap
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang