Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prost Hotel Swakopmund

  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Maxuilili-straat 42, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense

Beskrywing

Prost Hotel Swakopmund bied B&B en is in die hartjie van Swakopmund, in die Erongo-streek van Namibië geleë. Die hotel is ideaal vir óf 'n ontspannings- óf korporatiewe oornagplek vir gaste.

Verblyf by Prost Hotel Swakopmund bestaan uit verskeie individueel versierde kamers wat tussen 1 en 4 persone kan akkommodeer. Elke kamer beskik oor 'n en suite-badkamer. Verder bevat elke kamer 'n 43-duim-platskerm-TV met sekere DStv-kanale, 'n elektroniese skootrekenaarkluis, tee- en koffiemaakgeriewe, 'n telefoon en 'n haardroër. Luukse kamers is toegerus met lugversorging, en standaardkamers is toegerus met draagbare waaiers.

'n Stewige buffet-ontbyt word op die eerste verdieping van die hotel bedien. Die hotel bied gratis WiFi-toegang, dieselfde dag wasgoeddiens, 24-uur-ontvangs, asook veilige parkeerplek.

Die hotel is naby die dorp se verskeie en uitstekende restaurante en besienswaardighede geleë, soos Palm Beach, die Jetty Bridge, en aktiwiteitstoeroperateurs, om maar 'n paar te noem. Walvisbaai Internasionale Lughawe is ongeveer 46,5 km weg.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wasgoeddiens
Konferensiegeriewe
Ontbyt beskikbaar
24-uur-ontvangs
Lughawe-vervoer op versoek

Resensies

5/ 5

Gebaseer op 1 resensie

Ongelooflik

Netheid
5.0
Ligging
5.0
Waarde vir geld
5.0
Diens
5.0
Veiligheid
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

5/5

Berinda Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 1

Op LekkeSlaap 3 jaar

Ligging

  • Maxuilili-straat 42, Swakopmund, 0000, Erongo
  • Gaste dink Prost Hotel Swakopmund het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 2 mense
Vanaf
Vanaf R 2 600
per nag, vir 2 mense
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 52 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 00:00
    Uitkloktyd: 11:00
  • Adres: Maxuilili-straat 42, Swakopmund, 0000, Erongo
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA0fc8110c74da2707355de2aad2fc97dc98793167f3891d4f732c745330c44cd51e758e3d6889193382186a551111e7aeb134?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 600 per nag, vir 2 mense 1 5 1 5 42 Nathaniel Maxuilili Street Swakopmund 0000 Erongo 021 201 8901 14:00-00:00 11:00 -22.679390734587 14.528138338992

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang