Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Prospect Farm Cottages

Resensies

4.9/ 5

Gebaseer op 33 resensies

Uitstekend

Netheid
4.9
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.9
Diens
5.0
Veiligheid
5.0
Petronella D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Rustigheid/stilte is wonderlik. Ons het verskriklik lekker gebly. As jy hou van die natuur en plaaslewe, dan is dit die plek om te bly!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Johan M
Kort verblyf
5.0
Feb 2025

Paradys mooi! Luuks! Ons gaan weer! Ons het ons verblyf by Prospect Cottages vreeslik geniet! Die gasheer het werklik moeite gedoen om ons welkom te laat voel en het ver bo verwagting gegaan. Sonder om die verrassing vir toekomstige besoekers te bederf, kan ons sê dat ons bederf is met egte plaasgasvryheid. Pragtige omgewing, rustige atmosfeer – dit was ‘n ware bederf vir die hele gesin. Ek kan met eerlikheid sê dat dit die beste ervaring was wat ons nóg op die webtuiste gehad het! Baie dankie, ons kom beslis weer!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Francois V
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

Die stilte en rustigheid was wonderlik. Verblyf was uitstekend, skoon, netjies en vriendelike ontvangs in 'n pragtige omgewing.

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ad & Ann A
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Feb 2025

A true hidden gem with a fantastic host, cottage and garden. Unique place, wonderful setting and fully equipped self-catering cottage, richly furnished, all was provided! Wonderful garden and terrace and braai. We will certainly recommend to family and friends and stay over again, coming back to the Cape.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Luise H
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Jan 2025

Perfect. Perfect room layout, two toilets, two bathrooms in perfect combination. Very light. Absolutely friendly hosts.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Lizaan M
Kort verblyf Gesin met tieners
4.8
Jan 2025

Vriendelik, feeslik en als wat belowe is! Ons het heerlik gebly! Die plaas en cottage is pragtig! Gasvrou was ongelooflik verwelkomend! Daar was geen tekorte nie!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
4.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dries D
Kort verblyf Saam met lewensmaat
4.0
Feb 2025

Pragtig en rustig. Vir 'n ontspannende wegbreek is dit net die plek.

Netheid
4.0
Diens
4.0
Ligging
4.0
Veiligheid
4.0
Waarde vir geld
4.0

Malcolm R
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Des 2024

Amazing, beautiful and peaceful. This was absolutely one of our best stays on the Garden Route. The host was kind and always available when needed. The views are sublime.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Dean S
Kort verblyf Saam met lewensmaat
5.0
Nov 2024

Peaceful and quiet. What an amazing stay. Elize is the best host we have ever encountered. Having a good host makes the world of difference. The place is beautiful and the farm is big with great trails to walk. We have already started planning the next trip.

Word in die oorspronklike taal vertoon.
Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Monique D
Kort verblyf Gesin met klein kinders
5.0
Nov 2024

Ons gaan beslis weer terug. Uitstekende kuier! Ons het 'n fantastiese tyd gehad. Alles was so, skoon en netjies. Daar is so baie om te doen op die plaas, die kinders het hulle gate uit geniet. Elise het uit haar pad gegaan om alles vir ons en ons seuntjie gemaklik te maak. Puik diens!

Netheid
5.0
Diens
5.0
Ligging
5.0
Veiligheid
5.0
Waarde vir geld
5.0

Ontmoet jou gasheer

Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.

4.9/5

Elize Geverifieer

Eiendomme 1

Resensies 33

Op LekkeSlaap 1 jaar

Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 4)
Vanaf R900
R 900 R 810
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 17:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Plaas 218, Klyne Fontyn Plaas, George, 6530, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAA1f792f5d197ca15f8975992334c59185d9e53fdce5df1642b28652f5a90b0f59c96df8e3560906d5d11539ea3780471a647e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 was R900 nouVanaf R810 per nag (plek vir 4) 33 5 1 5 Farm 218 Klyne Fontyn Farm 6530 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-17:00 10:00 -33.93250434942 22.304663141258

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang