Presidensie Guest Rooms
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Johannes Dreyerstraat 21A, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Vanaf R990 per nag, vir 2 mense
Beskrywing
Presidensie Gastekamers is direk langs die President Pretorius Museum geleë. Ons is in 'n baie rustige woonbuurt geleë en ons is 1 kilometer vanaf die hoofhek van die Noordwes Universiteit. Die Senwes Krieketstadion is ons bure. Die Mooimed Hospitaal is 650m van die kamers af.
Presidensie Gastekamers bestaan uit 5 en suite-kamers met koningingrootte-beddens of 2 enkelbeddens. Elke kamer het lugversorging, DStv, 'n mikrogolfoond en yskas. Al die kamers het onderdakparkeerplek en 'n privaat patio.
Tydens beurtkrag werk die ligte, Wi-Fi en sekuriteitsmaatreëls soos die elektriese heining, kamera en paniekknoppies.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Gaste se hoogtepunte
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.9/5
Mari Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 92
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Johannes Dreyerstraat 21A, Potchefstroom, 2531, Noordwes
- Gaste dink Presidensie Guest Rooms het ’n uitstekende ligging
- Gratis kansellasie tot 1 week voor jou verblyf!
- Kapasiteit: 6 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Johannes Dreyerstraat 21A, Potchefstroom, 2531, Noordwes