Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pop-Inn

  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Concept-straat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Vanaf R550 per nag (plek vir 2)

Beskrywing

Pop-Inn is in Langebaan in die Country Club geleë. Langebaan is 'n maklike uur en 'n half se ry vanaf Kaapstad geleë en bied 'n ideale basis vanwaar die Weskus en die oorvloed uitstekende besienswaardighede in die omgewing verken kan word.

Die eenheid het 1 slaapkamer met 'n koningingrootte-bed. Die badkamer is toegerus met 'n stort en toilet. Die kamer het 'n privaat ingang vanaf die hoofhuis en basiese geriewe vir 2 gaste wat 'n ketel, mikrogolfoond, yskassie en broodrooster insluit. Daar is 'n klein buite-area met 'n klein braai beskikbaar.

Die kamer is stapafstand, 1 km, van die strand, restaurante en die Spar af. Daar is 'n lieflike roete deur die velde naby die kamer.

Kamer-opset

1 Slaapkamer 1 Badkamer, 1 en suite

Slaapkamer

En suite

2

1 x Koningingrootte-bed

Stort, Toilet

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi
Wassery naby
TV
Stroomdienste
Braai

Resensies

4.5/ 5

Gebaseer op 13 resensies

Uitstekend

Netheid
4.5
Ligging
4.6
Waarde vir geld
4.5
Diens
4.4
Veiligheid
4.7
Gaste se hoogtepunte
Melinda S
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker gebly. Baie gasvry en alles was skoon en netjies.
Feb 2025
Tiekie O
Saam met lewensmaat
5.0
Gesellig en gerieflik. Netjiese skoon wooneenheid met nodige geriewe. Lekker geslaap. Heerlike bederfies ontvang. Knus en warm atmosfeer.
Sep 2024
Leanda D
Saam met lewensmaat
4.8
Eenvoudig en rustig. Baie lekker rustige wegbreekplekkie met alles wat jy nodig het.
Sep 2024
Adele V
Saam met lewensmaat
4.2
Netjies en skoon. Baie netjies en skoon.
Feb 2025
Leon D
Saam met lewensmaat
5.0
Baie lekker plekkie. Die plekkie is keurig ingerig, baie skoon, in 'n stil omgewing. Die eienaars is gaaf en altyd vriendelik en behulpsaam. Ek sal e...
Sien meer
Jan 2023

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.5/5

Loekie Geverifieer

Eiendomme 2

Resensies 13

Op LekkeSlaap 7 jaar

Ligging

  • Concept-straat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
  • Gaste dink Pop-Inn het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Vanaf
Vanaf R 550
per nag (plek vir 2)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 2 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 20:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Concept-straat 3, Langebaan, 7357, Wes-Kaap
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAc10f0f0ac595e115b7a5ff5e7205f58835b5cbed0df63aa0401b5361bc0ec2381e16feecde2ddb333e42008fdfcd92753a3e?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R550 per nag (plek vir 2) 13 5 1 5 3 Concept Street Langebaan 7357 Wes-Kaap 021 201 8901 14:00-20:00 10:00 -33.08789 18.04022

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang