Pick your preferred language

English

Afrikaans

Successfully reported

Pond End Villa

  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 239, Clarens Gholflandgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4)

Beskrywing

Pond End Villa is 'n selfsorg-eiendom wat in Clarens Gholflandgoed geleë is. Hierdie eenhede kan saam bespreek word vir 'n groep van 12 persone, of afsonderlik deur verskillende gaste.

Verblyf by Pond End Villa bestaan uit 2 woonstelle; Die boonste vlak en die onderste vlak. Die boonste vlak bestaan uit 4 en suite-slaapkamers. Die onderste vlak het 2 en suite-slaapkamers. Albei hierdie woonstelle het 'n goed toegeruste kombuis om maaltye in te kook, en 'n oopplan-leefarea.

Veilige parkeerplek van die straat af is beskikbaar vir voertuie. Gaste is welkom om die gholfbaan in die landgoed te besoek. Die area is bekend vir doendinge soos kunsvlieghengel, voetslaan, perdry en 4x4-avonture vir gaste om aan deel te neem.

Dít is wat jy hier sal kry

Tee en koffie
Gratis, veilige parkeerplek
WiFi

Resensies

4.7/ 5

Gebaseer op 23 resensies

Uitstekend

Netheid
4.8
Ligging
4.8
Waarde vir geld
4.7
Diens
4.6
Veiligheid
4.7

Ontmoet jou gasheer

Kyk ’n bietjie na die gasheer se rekord en hul ander blyplekke se resensies. Sien gasheer se profiel

4.8/5

Bianca Geverifieer

Eiendomme 4

Resensies 76

Op LekkeSlaap 9 jaar

Ligging

  • Erf 239, Clarens Gholflandgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
  • Gaste dink Pond End Villa het ’n uitstekende ligging
Kliek hier om die ligging se sien
Sien kaart
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Vanaf
Vanaf R 2 500
per nag (plek vir 4)
Maak 'n Bespreking
  • Kapasiteit: 12 persone
  • Alle ouderdomme is welkom
  • Inkloktyd: 14:00 tot 19:00
    Uitkloktyd: 10:00
  • Adres: Erf 239, Clarens Gholflandgoed, Clarens, 9707, Vrystaat
https://travelground.imgix.net/AAEAAQAAAAAAAAAAAAAAd3ade7f73eaddea5e84aac4f0ad00880fc84daebbd2478cfa2bf20ae1d8be21f54579ea1cca1eb9d90282bc39d1107ef59e5?w=1440&h=960&fit=crop&auto=enhance,format,compress&q=80 Vanaf R2 500 per nag (plek vir 4) 23 5 1 5 Plot 239 Clarens Golf Estate 9707 Vrystaat 021 201 8901 14:00-19:00 10:00 -28.512897 28.431109

Welkom by LekkeSlaap

Welkom terug!

Verander jou wagwoord?

Sluit by ons nuusbrief aan!

Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur

Teken by jou LekkeSlaap-profiel in

Vul jou e-posadres in om te begin

Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang