Plett Beachfront Accommodation
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hopwoodstraat, Central Beach, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Vanaf R1 960 per nag, vir 2 mense
-
TGCSA-gradering:
Beskrywing
Plett Beachfront Accommodation is in die pragtige kusdorpie Plettenbergbaai op die bekende Tuinroete geleë. Dit bied 'n verskeidenheid stylvolle, luukse en bekostigbare eenhede.
Verblyf wat aangebied word, sluit en suite-slaapkamers in wat elk 2 gaste kan akkommodeer en selfsorg-eenhede wat elk 2 gaste kan akkommodeer. Daar is 1 gesinskamer wat 4 gaste kan akkommodeer en nog een wat 8 gaste kan akkommodeer en een dakwoonstel. Slegs die en suite-slaapkamers het nie kookgeriewe nie, maar die oorblywende eenhede het volledig toegeruste kombuise.
Hierdie verblyf spog met 'n landmerk-posisie aan die strand met moderne infrastruktuur, restaurante, en eindelose avontuur-opsies en walvis- en dolfynkyk.
Dít is wat jy hier sal kry
Resensies
Ontmoet jou gasheer
Kyk 'n bietjie na die gasheer se rekord.
4.4/5
Bethwell / John Geverifieer
Eiendomme 1
Resensies 32
Op LekkeSlaap 12 jaar
Ligging
- Hopwoodstraat, Central Beach, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
- Gaste dink Plett Beachfront Accommodation het ’n uitstekende ligging
Sien meer verblyf in Plettenbergbaai Tuinroete Wes-Kaap
- Kapasiteit: 32 persone
- Alle ouderdomme is welkom
-
Inkloktyd: 14:00 tot 18:00
Uitkloktyd: 10:00 - Adres: Hopwoodstraat, Central Beach, Plettenbergbaai, 6600, Wes-Kaap
-
TGCSA-gradering:
Welkom by LekkeSlaap
Welkom terug!
Verander jou wagwoord?
Sluit by ons nuusbrief aan!
Skep ’n profiel om jou besprekings te bestuur
Teken by jou LekkeSlaap-profiel in
Vul jou e-posadres in om te begin
Teken in om spesiale aanbiedinge te ontvang